Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post Reply
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by Apie »

Dag manne

Kan iemand my dalk in die regte rigting stuur?

Opsoek na bogenoemde vir 30mm teleskoop

Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by Apie »

Lyk of die dovetail 19mm is


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 256
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by Bigfoot »

I have a similar action, Lynx makes mounts for the action.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by Capt. Yoda »

Soos grootvoet se Lynx maak, hoor da by Ferdie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 256
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by Bigfoot »

MUSGRAVE MOD 90 SCOPE MOUNTS 1.jpg
Pic of the Lynx mount
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1117
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by J le Roux »

Indien jy wil hou by die dovetail basisse, ek het ringe wat van die Mod80 afgekom het indien dit kan help?

Ek sien nou jy soek 30mm. Ek dink nogal die wat ek het is 1 duim.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by Apie »

J le Roux wrote:Indien jy wil hou by die dovetail basisse, ek het ringe wat van die Mod80 afgekom het indien dit kan help?

Ek sien nou jy soek 30mm. Ek dink nogal die wat ek het is 1 duim.
As jy kan loer asseblief!


Sent from my iPhone using Tapatalk
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1117
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by J le Roux »

Apie, ek het gaan seker maak, dit is toe 25mm ringe.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Musgrave Mod 90 30mm teleskoop monterings gesoek.

Post by Apie »

Dankie manne

So ja, waarna ons opsoek is is
Dovetail basisse(stud tipe) en Lynx 30mm ringe


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply