Naand. Weet iemand van n lekker resep vir 154gr te laai vir 7x64. Het die punte gekry by iemand en het nog nie self gelaai nie.
Ek skiet maar so iets van alles deur die jaar. Wat sal n goeie patroon wees om te laai in die toekoms. Dankie
7x64
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7x64
Watter dryfmiddel gaan jy gebruik en watter looplengte? Gewone loodkern koeëls kry pakslae as jy dit teen 2850vps skiet op kort afstande. Vir watter toepassing gaan jy dit gebruik - bos of vlakte?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7x64
S365 se brandtempo wissel baie van Lot na Lot. Wees dus versigtig en kyk eers hoe maak dit. Die laaste paar Lotte het maar stadig gebrand. Die QL berekening is vir my eie 7x64 en dit sal 'n goeie idee gee van wat 'n 154gr koeël dalk mag doen. Hierdie is 'n mak lading wat Node 6 wil verkry. Druk is nog laag by 45K psi. Spoed is al heel vinnig en ontbranding is 100%.
https://www.somchemreload.com/search?c=8&f=114
https://www.somchemreload.com/search?c=8&f=114
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
