Links na Herlaai Data vir 223 Remington

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington

Post by Apie »

JF123 wrote:Het iemand dalk ladings vir S335 of S341 vir Frontier CMJ Flat Point en Spire Point?
S341 is te stadig vir 223

Ligte punte(50-65gr) S335/S321
Swaer punte(N530/540/Varget)


Sent from my iPhone using Tapatalk
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington

Post by JF123 »

Dankie. Enige lading dalk met S321 en S335?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington

Post by Apie »

JF123 wrote:Dankie. Enige lading dalk met S321 en S335?
Watse gewig koeël gaan jy skiet?


Sent from my iPhone using Tapatalk
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington

Post by JF123 »

55gr Frontier CMJ. Ek het s335 en s321. Dit is deur ń 1-8" groefdraai loop. Soos ek hoor kan mens nie die CMJ teen hoë spoed skiet nie as gevolg van die 8" groefdraai.

Ek soek net iets vir blikkies skiet op die plaas.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington

Post by Apie »

Ek dink probeer 25gr S321 en gee spoed hier vir Oom Driepoot om te help met QL kalibrasie


Sent from my iPhone using Tapatalk
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington

Post by JF123 »

Dankie vir die raad
Post Reply