Lisensie aansoeke wagtydperk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwing van my .375 geweer nou goedgekeur na 11 maande, Nuwe aansoek vir Glock Sportskiet was net 3 maande!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Wat beteken n status van Completed tov n hernuwing?
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
ek het sms gekry wat se die hernuwing was 'issued' en hulle website se 'Completed'. het jy nie sms ook gkry nie?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Geen sms nie maar nou met dfo gepraat. Completed = approved = issued. Nou net wag vir kaartjie. Gaan seker nog 2 jaar vat.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het al verskeie printouts gaan kry voor die lisensiekaartjie arriveer het. Was nog orals aanvaar .
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My Sako 85 stap geweertjie het nou vir 62 werksdae by Paarl DFO gele voor hy na Provincial DFO gestuur is. Glo Beurtkrag se skuld. Dit is mos nou die nie verskoning na Covid.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sterkte Kallie….
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kallie, maak ma planne vir 2024 se jag met hom, ek sal seker ook nog dan met n renewal se betaling strokie jag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Approved 15 MeiApie wrote:Myne is al daar van 8 Maart af - Received at licencing section….Hano243 wrote:Myne steek ook steeds daar vas van 24 Maart.Grenslyn wrote: Wed May 03, 2023 8:48 am Daar is definitief 'n probleem. Myne is nou al daar vir 2 maande.
Sent from my iPhone using Tapatalk
105 Working days
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Hano
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
2 van my vrou se lisensies ook presies so.Hano243 wrote: Fri May 26, 2023 8:01 am Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Goed, beter, 6millimeter!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne gister goedgekeur. 94 werksdae. Ook lank gehang, en toe binne 4 dae afgehandel.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Jase6191
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Mar 31, 2023 10:04 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het my eerste competency application Dinsdag ingegee, nogsteeds nie n reference number gekry. Toe ek die dame vra oor dit Dinsdag voor ek geloop het, het sy gese ek gan dit more kry, sy sal dit more op sisteem laai. Ek neem aan ek moet maar terug gan maandag en vra weer vir dit?
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sako my ref nr is 9356### en my aansoek le al van 20/3/2023 by "Received at licensing section" so ek dit dit is veilig om te se jy gaan nog n' rukkie wagSakoTrippel2 wrote: Fri May 26, 2023 10:59 amEkt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
KaKaTo
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Darem lê julle sin al by die "Received at licensing section".
My nuwe aansoek 935**** staan nog "Send to Provincial DFO" vanaf 2023/04/11 (staan op 65 werksdae)
My broer se nuwe aansoek is gister goed gekeur 931**** (93 werskdae) syne het ook gestaan by "Received at licensing section" vir twee maande.
My nuwe aansoek 935**** staan nog "Send to Provincial DFO" vanaf 2023/04/11 (staan op 65 werksdae)
My broer se nuwe aansoek is gister goed gekeur 931**** (93 werskdae) syne het ook gestaan by "Received at licensing section" vir twee maande.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek gaan nou vir 5 maande by DFO se super glue afdeling.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Van consideration tot goekeuring 2 dae,Hano243 wrote: Fri May 26, 2023 8:01 am Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Hano
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
101 Werksdae en my TC 30-30 is goedgekeur. Sien meeste manne in Gauteng wag tussen 100-115 werksdae. Egter wel n uitskieter gekry van 248 werksdae op een klient (was 5 aansoeke en was almal ook sommer op selfde dag goedgekeur-vermoed dit het in n laai gele). Nou ook situasie gehad waar hernuwing van Maart 2020 nog nie deur was nie, lekker gestoei maar almal was goedgekeur (ook n klant se aansoeke)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hoe gemaak met hernuwings wat uitstaande is waarvan die kaartjies reeds verval het?
Ek lees deesdae biae skrywes waar jagters en persone wat hulle wapens vervoer langs die pad moelikheid optel met korrupte polisie lede omdat die kaartjes verval het en hulle nie die DFO se strokie as bewys wil aan vaar nie? Los mens dan maar net die wapen by die huis? Dis maklik maar partykeer laat dit jou in n moeilike posisie as mens n spresfieke wapen vir n spesifieke doel wil vervoer? Van my hernuwings is al vêr verby die 150 werksdag merk.
Ek lees deesdae biae skrywes waar jagters en persone wat hulle wapens vervoer langs die pad moelikheid optel met korrupte polisie lede omdat die kaartjes verval het en hulle nie die DFO se strokie as bewys wil aan vaar nie? Los mens dan maar net die wapen by die huis? Dis maklik maar partykeer laat dit jou in n moeilike posisie as mens n spresfieke wapen vir n spesifieke doel wil vervoer? Van my hernuwings is al vêr verby die 150 werksdag merk.
Hano
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hano, artikel 24(4) bepaal dat indien jou hernuwingsaansoek betyds ingedien is, bly jou huidige lisensie geldig totdat die aansoek klaar oorweeg is.
Jy kan 'n kopie van die wet aflaai en by jou hou as jy bekommerd is; dalk maar die Engelse weergawe dat sekere lede dit kan lees. Hier is sommer 'n plek waar jy dit kan aflaai: https://natshoot.co.za/firearm-licence/ ... egulations
Jy kan 'n kopie van die wet aflaai en by jou hou as jy bekommerd is; dalk maar die Engelse weergawe dat sekere lede dit kan lees. Hier is sommer 'n plek waar jy dit kan aflaai: https://natshoot.co.za/firearm-licence/ ... egulations
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Gister die 29ste toe skuif hulle almal na "Consideration" so dit was basically 'n maand se lê daar. Volgens die system is ons op 80 Werksdae vanaf Capture Date.SakoTrippel2 wrote:Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie, ek het reeds so kopie. Hoop maar dit is voldoende as mens jouself in so situasie bevind.OosKaapJagter wrote: Mon May 29, 2023 6:18 pm Hano, artikel 24(4) bepaal dat indien jou hernuwingsaansoek betyds ingedien is, bly jou huidige lisensie geldig totdat die aansoek klaar oorweeg is.
Jy kan 'n kopie van die wet aflaai en by jou hou as jy bekommerd is; dalk maar die Engelse weergawe dat sekere lede dit kan lees. Hier is sommer 'n plek waar jy dit kan aflaai: https://natshoot.co.za/firearm-licence/ ... egulations
Hano
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
4 "Approved" SMSe 12uur vanmiddag gekry!!!SakoTrippel2 wrote:Gister die 29ste toe skuif hulle almal na "Consideration" so dit was basically 'n maand se lê daar. Volgens die system is ons op 80 Werksdae vanaf Capture Date.SakoTrippel2 wrote:Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sako wat was die eerste 4 digits van jou aansoeke? Jy was baie gelukkig.SakoTrippel2 wrote: Tue May 30, 2023 8:32 amGister die 29ste toe skuif hulle almal na "Consideration" so dit was basically 'n maand se lê daar. Volgens die system is ons op 80 Werksdae vanaf Capture Date.SakoTrippel2 wrote:Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm

