Naand se manne.
Waar kan ek n 22 Creedmoor reamer huur ?
Of watter smith het n 22 Creedmoor ?
Wie van julle skiet hom, met watse punt en teen watter spoed ?
Ek hoor graag.
Groete Muishond
22 Creedmoor
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 22 Creedmoor
Wat is die voordeel van n .22 Creedmoor bo n .22-250 AI, of selfs n gewone .22-250? Ek wonder sommer oor beide maar n .250 Savage as voorganger het met die 48mm dop. Jammer vir die Hijack.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Re: 22 Creedmoor
PM gestuur Muishond
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: 22 Creedmoor
Neewat Pappabeer,jy hijack niks...so leer ons almal,hehe
Die 30° skouer op die Creedmoor gaan beter uit n magasyn voer glo ek en jy wen bietjie dop kapasietyd.
Jy hoef nie te fireform nie, nie dat ek dink dis n groot probleem nie.
6mm Creedmoor die's net met n .224 bushing van jou keuse.
Die 30° skouer op die Creedmoor gaan beter uit n magasyn voer glo ek en jy wen bietjie dop kapasietyd.
Jy hoef nie te fireform nie, nie dat ek dink dis n groot probleem nie.
6mm Creedmoor die's net met n .224 bushing van jou keuse.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 22 Creedmoor
22 Creedmoor skiet ‘n 88gr teen so 3250 teen 55000psiPappabeer wrote:Wat is die voordeel van n .22 Creedmoor bo n .22-250 AI, of selfs n gewone .22-250? Ek wonder sommer oor beide maar n .250 Savage as voorganger het met die 48mm dop. Jammer vir die Hijack.
22-250AI skiet 80gr teen 3280fps @ 55000psi
22 Creed het so 2gr meer dopkapasiteit
Sent from my iPhone using Tapatalk