Piet
Jong, ons was mos op 'n stadium vreeslik anti enige SA produk... Maar ek het al heelwat Musgraves geskiet en kan nie oor hulle sleg praat nie. Inteendeel, ek dink hulle is vandag in aanvraag (as ek dan nou nie seker is oor 'gesog' nie) Tim Inman wat Vrystaat en Springbok geskiet het, het onder andere met 'n Musgraveloop geskiet. Moet nou net nie die Lee Enfield aksie daar gaan opsit nie, as jy 'n keuse het.
Mussgrave loop
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Mussgrave loop
Skuus man, ek sien nou eers jou ander post. Vra net die smid om ekstra goed te werk. Hoop jy geniet hom. En sit foto's op as hy klaar is.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Mussgrave loop
Die Musgrave lope met die "Lyttleton" naam is beter. Hierdie lope is by die Lyttleton aanleg in Pta vervaardig (hammer forged as ek dit nie mis het nie)Piet-Skiet wrote: Naand manne ek het I splinternuwe musgrave loop wat ek in belang stel. Dis gekamer vir 6mm musgrave. Die van julle wat ervaaring met die goed het se my asb hoe vind julle was die kwaliteit van die loope? Ek weet dis I normaale gewig loop en dus swaarder as die standaard gewig lee enfield loop.
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein