Biltongkassie gesoek

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Biltongkassie gesoek

Post by Friedland »

Yes manne

Ek hou daarvan om n stukkie biltong in die kombuis te hang en dan te peusel soos ek verbygaan.

Op n stadium het mens sulke hout kassies gekry wat met gaas oorgetrek is om jou biltong in te hang. Ek soek so ene. So sy doel is net om vliee en die kat weg te hou. Nie om biltong te maak nie. So ek soek nie n biltongmaker nie.

Weet iemand dalk waar ek so een kan opspoor. My biltong lyk te snaaks onder die vrou se koeknette :o
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Biltongkassie gesoek

Post by win270 »

Hierdie een lyk skaflik - op Facebook raakgesien. Verkoper is in Vereeniging.

https://www.facebook.com/marketplace/it ... 7c8bb73c0e
Post Reply