Goeie middag Almal
Wil asseblief graag uitvind by die manne wat 243 en 22-250 ackley's skiet. Kan jy die standard 243 of 22-250 se Headspace / Head-Sholder Gauge gebruik wanneer jy die skouers wil meet om te bump of is daar vir ackley kalibers spesifieke gauges? Ek sien nie dat die winkels spesifieke gauges lys vir die ackley weergawes nie
Byvoorbaat dank
Headspace / Head-Sholder Gauge vir ackley vraag
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Headspace / Head-Sholder Gauge vir ackley vraag
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Headspace / Head-Sholder Gauge vir ackley vraag
Ja jy kan. Meeste van die gauges is nie dopvorm spesifiek nie. Jy kan waarskynlik 22-250 tot by 300WM met selfde gauge meet. Jy vergelyk selfde plek op skouer tussen doppe, of voor/na bump.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Headspace / Head-Sholder Gauge vir ackley vraag
Baie dankie Gian
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm

