Goeie dag
Ek het 'n gebruikte Nikon AF-S DX NIKKOR 18-300mm f/3.5-5.6G ED VR Lens vir my dogter gekoop. Hy werk, maar die foto kwaliteit is swakker as haar amder lense, amper asof die fotos dof of uit fokus is as mens in zoom.
Die verkoper is bereid om my geld terug te gee, maar ons wil graag weet wat fout is en of die lens ge kalibreer moed word of iets.
My kennis is maar beperk, en ek sou dit waardeer om met iemand wat kan advies gee te gesels.
Groete
Johan le Roux
O83455365I
Nikon kamera lens hulp asb.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Nikon kamera lens hulp asb.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Nikon kamera lens hulp asb.
Is daar nie enige plakkers op die lens nie?
As dit moontlik is vat hom direk na Nikon toe sodat hulle kan kyk.
Vir n toets, maak seker die lens is op Auto focus, die kamera op auto, neem so n foto en kyk, sit VR aan en af op die lens ook.

Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Nikon kamera lens hulp asb.
As jy deur die viewfinder kyk, shutter halfpad druk, raak die beeld van uit fokus na duidelik?J le Roux wrote: Thu May 04, 2023 11:21 am Goeie dag
Ek het 'n gebruikte Nikon AF-S DX NIKKOR 18-300mm f/3.5-5.6G ED VR Lens vir my dogter gekoop. Hy werk, maar die foto kwaliteit is swakker as haar amder lense, amper asof die fotos dof of uit fokus is as mens in zoom.
Die verkoper is bereid om my geld terug te gee, maar ons wil graag weet wat fout is en of die lens ge kalibreer moed word of iets.
My kennis is maar beperk, en ek sou dit waardeer om met iemand wat kan advies gee te gesels.
Groete
Johan le Roux
O83455365I
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Nikon kamera lens hulp asb.
Kyk na die lens self. Maak seker die VR is op ON en die Focus op A - op die lens self.
Die VR is maar die intro series lense. As hy nogsteeds so maak op A - kry maar jou geld terug.
Die VR is maar die intro series lense. As hy nogsteeds so maak op A - kry maar jou geld terug.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Nikon kamera lens hulp asb.
Dankie menere, ek sal dat my dogter kyk of dit help die naweek.