.243 Doppe

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

.243 Doppe

Post by sako 30-06 »

Ek het n klompie Lapua doppe wat al so 3-4 keer gelaai is.
Heelwat van die doppe se lengtes verskil.
So nou is my vraag, is dit nodig om die doppe the anneal, lengtes te sny en nekke skil?
Indien wel is daar dalk iemand wat so diens lewer?
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: .243 Doppe

Post by sako 30-06 »

Ek het reggekom, baie dankie.
Soos altyd is daar altyd een van die Jaracal manne wat bereid is om te help.
Post Reply