Vektor H5 rifle twist

Post Reply
User avatar
Coenie (Swift)
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am

Vektor H5 rifle twist

Post by Coenie (Swift) »

Hi almal, sal graag wil weet wat is Vektor H5 se rifle twist of is dit ook iets wat prakties uitgewerk kan word?
Groete
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Vektor H5 rifle twist

Post by Beyers »

Kyk op GS Custom se site vir 'n tooltjie
Andersyds neem die laaistok met 'n lappie wat baie styf pas en merk op die laaistok sodat jy die omwenteling kan sien en die afstand wat die laaistok beweeg kan meet
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Vektor H5 rifle twist

Post by JACQUES BOTHA »

In my manual wat ek saam met hom gekry het staan 1 in 12  as ek reg kan onthou en die altzheimers my nie onwillekeurig beetkry nie?
Groete
jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Coenie (Swift)
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am

Re: Vektor H5 rifle twist

Post by Coenie (Swift) »

Baie dankie,

Ek wil 53gr VMax'e laai en ek sien op ander forums van die manne kla dat hulle nie in die 1:12 twist dit kan stabiliseer nie en voel 'n 1:9 is die antwoord. Daar is weer ander wat dit regkry in 1:12. Ek het nou al klaar 200, 53gr gekoop en wou nie nog koop as ek gaan sukkel met die groepeer.......maar ja ek het dit nou klaar en sal maar moet kyk of dit sal werk. Die goed is nog skaars en sou graag wou opkoop as dit werk.

Julle het nie dalk al die 53gr  VMax'e gelaai nie en kan 'n bietjie terugvoer gee nie?

Groete
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
Post Reply