30-06 AI
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 30-06 AI
Verseker. CJ het n reamer.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 30-06 AI
Ek is baie vrede met myne. Jy wen so n 100fps as dit is waar agter jy is
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: 30-06 AI
Ek hou van goeters wat anders is en dit is maar hoekom ek die vraag vra. Ek moet seker die BRNO wat ek nou gekry net so los maar ek speel met die idee van of hom AI of die loop laat afsny op so 20" en hom n full stock kolf te gee.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06 AI
LapuaLapua wrote: Mon May 01, 2023 10:22 am Ek hou van goeters wat anders is en dit is maar hoekom ek die vraag vra. Ek moet seker die BRNO wat ek nou gekry net so los maar ek speel met die idee van of hom AI of die loop laat afsny op so 20" en hom n full stock kolf te gee.
Sny die lopp af op 20 en gee hom n fullstock en dan Ackley jy hom. Jy skiet dan teen dieselfde spoed as n 24 duim loop en beide jou geweer en rondte is sexy verby!
My 30-06 Ai saamgevat die naweek asook my 300 Win Mag en 7mm Rem Mag wat die kinders gebruik het. Daai 30-06 staan nie vir een oomblik terug vir daai twee nie.
Groetnis
Wouter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 30-06 AI
Net so terloops....op n standaard 30-06, 20" loop, het die 165gr Federal Fusions gechrony op avg. 2705fps MV.
Dit klink na meer as genoeg tot 300m en dalk effe verder. Op 350m hardloop hy nog steeds teen 2025fps
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Dit klink na meer as genoeg tot 300m en dalk effe verder. Op 350m hardloop hy nog steeds teen 2025fps
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30-06 AI
Johan
Met wat se chrony was dit mee gewees?
Kyk die gewone ou 30-06 is n yster en n mens kan bitter baie vermag met hom, niemand kan daarmee stry nie. Sekere mense wil maar net die maksimum uit die ou staatmaker he. Sekere mense se die nuwe Raptor het genoeg krag, ander se hy kort nog, so elke ou moet maar sy vrou of sy nou standaard is of ge-chip is, soen soos hy wil.
Groetnis
Wouter
Met wat se chrony was dit mee gewees?
Groetnis
Wouter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 30-06 AI
Wout, nou moet ek seker maar eers bieg dat ek gemeet het met n ProChrono ....so hy is dalk so klein bietjie van sy spoor af geweesWouter Roets wrote:Johan
Met wat se chrony was dit mee gewees?Kyk die gewone ou 30-06 is n yster en n mens kan bitter baie vermag met hom, niemand kan daarmee stry nie. Sekere mense wil maar net die maksimum uit die ou uit staatmaker he. Sekere mense se die nuwe Raptor het genoeg krag, ander se hy kort nog, so elke ou moet maar sy vrou of sy nou standaard is of ge-chip is, soen soos hy wil.
Groetnis
Wouter
.....dit was darem die gemiddeld oor omtrent 30 skote.Dit is mos altyd lekker om n ou kettie nuwe lewe te gee !
Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 30-06 AI
[quote=jdpretorius post_id=883734 time=1683017873 user_id
Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
[/quote]
Kom die wysheid nou deur
Of jy kan n 6.5 creedmoor koop en hom ook n 270 probeer maak. Dit gebeur daagliks.

Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 30-06 AI
Kom die wysheid nou deurSupacow wrote: Tue May 02, 2023 11:05 am [quote=jdpretorius post_id=883734 time=1683017873 user_id
Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Of jy kan n 6.5 creedmoor koop en hom ook n 270 probeer maak. Dit gebeur daagliks.
[/quote]
Nie maklik nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 AI
jdpretorius wrote: Tue May 02, 2023 10:57 amWout, nou moet ek seker maar eers bieg dat ek gemeet het met n ProChrono ....so hy is dalk so klein bietjie van sy spoor af geweesWouter Roets wrote:Johan
Met wat se chrony was dit mee gewees?Kyk die gewone ou 30-06 is n yster en n mens kan bitter baie vermag met hom, niemand kan daarmee stry nie. Sekere mense wil maar net die maksimum uit die ou uit staatmaker he. Sekere mense se die nuwe Raptor het genoeg krag, ander se hy kort nog, so elke ou moet maar sy vrou of sy nou standaard is of ge-chip is, soen soos hy wil.
Groetnis
Wouter.....dit was darem die gemiddeld oor omtrent 30 skote.
Dit is mos altyd lekker om n ou kettie nuwe lewe te gee !
Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Jy moet bq saam met Gerhardu gaan skiet met sy 06AI dan vat jy n 270 saam
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 30-06 AI
Skuus vir die hijack, maar wat is moontlik met die kaliber met 'n 30'' loop en swaar (200-210gr) punte? Sal mens 200gr teen 2850-2900fps kan skiet?
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 AI
2800fps is nie te moeilik met n 28" loop en n 215gr Hybrid nie, met al die kruit beskikbaar sal hy glad loop uit n 30" loop uitFrancoisv wrote: Tue May 02, 2023 1:59 pm Skuus vir die hijack, maar wat is moontlik met die kaliber met 'n 30'' loop en swaar (200-210gr) punte? Sal mens 200gr teen 2850-2900fps kan skiet?
Shoot straight
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 30-06 AI
Klink my ek moet dan nou daai 270 ook loop AI, om by te hou.Capt. Oblivious wrote:
Jy moet bq saam met Gerhardu gaan skiet met sy 06AI dan vat jy n 270 saam

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: 30-06 AI
Nie maklik nie.Gerhardu wrote: Tue May 02, 2023 11:37 amKom die wysheid nou deurSupacow wrote: Tue May 02, 2023 11:05 am [quote=jdpretorius post_id=883734 time=1683017873 user_id
Nou dalk maar n dom astrante aaname...dat as n ou n 30-06 wou vinniger skiet, moes jy dalk maar eerder n 270 gekoop het
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Of jy kan n 6.5 creedmoor koop en hom ook n 270 probeer maak. Dit gebeur daagliks.
[/quote]
Daar is 2x6.5we by my huis, maar beslis nie Needmoor nie. Sal my dood skaam.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 30-06 AI
Ek dink 30 duim is perfek. As ek vat wat myne doen.Francoisv wrote: Tue May 02, 2023 1:59 pm Skuus vir die hijack, maar wat is moontlik met die kaliber met 'n 30'' loop en swaar (200-210gr) punte? Sal mens 200gr teen 2850-2900fps kan skiet?
Shoot straight
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: 30-06 AI
As jy hom Ackley, bly die liksens n 30-06 of moet jy aansoek doen vir kaliber verandering?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 30-06 AI
Kaliber varander mos nie. So liksens bly dieselle.Dash431 wrote: Wed May 03, 2023 3:24 pm As jy hom Ackley, bly die liksens n 30-06 of moet jy aansoek doen vir kaliber verandering?
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: 30-06 AI
Dankie Armand. Daar leer ek weer iets. 