Geblikte Leeujag
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Geblikte Leeujag
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Geblikte Leeujag
Waar het ons verkeerd gegaan laat n handjie vol morone vir almal besluit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Geblikte Leeujag
Kyk die klomp is werklik n klomp narre. Met elke dier op di planeet word daar geteel om geld te genereer wat inkomste tot ons ekonomie bied in een of ander vorm. Nou se hulle Kruger gaan nie die leeus vat nie so waarnatoe gaan die leeus? Gaan almal doodgeskiet word want as dier nie waarde het nie gaan niemand hom aanhou en voer nie.
Lekker vir die een gelag:
To have allowed a handful of people to enrich themselves at the expense of South Africa’s reputation is surely unacceptable.”
VAL DIE HUIDIGE REGERING NIE HIER ONDER NIE ???KORRUPSIE PAAIE WAT VERVALLE IS ENSOVOORTS
Die klomp wil in glashuis staan en klippe gooi. My opinie is reguleer die indistrie en die wat aanjag bars. Soos die klomp wat heeltyd wapenwet wil verander maar kan nie die huidige een uitsorteer en toepas nie

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za