Lisensie aansoeke wagtydperk
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bevoegdheidaansoeke vanaf Upington goedgekeur na 111 kalenderdae.
Hein
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 4 April hernuwings gaan indien, maar ek kan nie betaal nie want dit is jaareinde, daarom is hulle stelsel af.
????? Ek dag dit is juis wat rekenarisering verhoed.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my alles het nou weer gaan staan by CFR.
Nie een van my aansoeke roer nie
En daai nr wat jy kan bel is pure tyd mors. Enige iemand 'n inside contact wat ek kan mail of bel
Nie een van my aansoeke roer nie
En daai nr wat jy kan bel is pure tyd mors. Enige iemand 'n inside contact wat ek kan mail of bel
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jy gaan jou vererg as hulle die foon antwoord. Al wat hulle sè is you must wait, one week, two weeks, three weeks, just wait. Ek het maar n epos gestuur vir wat dit werd is. Staan vandag op 90 werksdae.
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Twee lisensie goedgekeur na 99 kalenderdae vanaf Upington. Dit is 'n rekord!!
Hein
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek glo dit help nie om die mense aanhoudend te skakel of per e-pos navraag te doen nie.
Daar is waarskynlik 'n ongemotiveerde spul wat op hulle eie tyd deur aansoeke werk. Wanneer die foon lui moet hulle besluit of dit die moeite werd is om dit op te tel. Dit is so bietjie afwisseling van die vervelige taak om deur bladsye en bladsye motiverings te lees. Dan 'n rustige koppie koffie en na 15 minute kan die persoon weer moed bymekaar skraap om met die bestaande aansoek voort te gaan, of dalk daarvan vergeet en 'n nuwe een in die hoop optel.
Dit is nou sonder inagneming van kragonderbrekings vanweë beurtkrag...........
Daar is waarskynlik 'n ongemotiveerde spul wat op hulle eie tyd deur aansoeke werk. Wanneer die foon lui moet hulle besluit of dit die moeite werd is om dit op te tel. Dit is so bietjie afwisseling van die vervelige taak om deur bladsye en bladsye motiverings te lees. Dan 'n rustige koppie koffie en na 15 minute kan die persoon weer moed bymekaar skraap om met die bestaande aansoek voort te gaan, of dalk daarvan vergeet en 'n nuwe een in die hoop optel.
Dit is nou sonder inagneming van kragonderbrekings vanweë beurtkrag...........
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Is daar van julle nuwe lisensie aansoeke wat enige beweging toon? My nuwe lisensie aansoek steek nou al vir n' maand vas by " RECEIVED AT LICENCING SECTION" Het gesien CFR het finansieele jaareinde gehad, weet nie of dit dalk ook n' uitwerking het op die proses nie.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
DM4 .223 AR Semi-Auto - Ingehandig 26 Oktober 2022 - Ontvang 3 April 2023
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het twee hernuwings wat gister goedgekeur is na omtrent 9 maande. Ek tel nie meer nie...
Nuwe aansoek staan doooodstil by DFO.
Met n vleisie...
Nuwe aansoek staan doooodstil by DFO.
Met n vleisie...
-
Whisky17
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Mar 05, 2021 5:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het my aansoek 27 Oktober 2022 in gedien.
Die aansoek het seker 2 maande by "Received at licencing section" vas gehaak. Dit het uiteindelik na die volgende stap geskuif en is 3.5 weke later goed gekeur.
Die aansoek het seker 2 maande by "Received at licencing section" vas gehaak. Dit het uiteindelik na die volgende stap geskuif en is 3.5 weke later goed gekeur.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek is nou op 20 maande wat Ek wag vir hernuwing
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwing goedgekeur na 152 kalenderdae.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kan iemand my dalk sè of die aansoek wagtydperk verander is van 90 werksdae na 120 werksdae. As dit is het ek dit gemis. Ek het nou antwoord per epos van die CFR gekry op my navraag van n nuwe aansoek wat vandag op 100 wersdae sit waar hulle net sè "it is still within the timeframe". Toe ek verder vra maar hoe so kry ek die antwoord dat die timeframe 120 werksdae is.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Carl, as jy n reguit antwoord by hulle kry kan jou hout ook weld
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sal jy asseblief daai epos adres stuur? My laaste aansoek le nou al van 12 Januarie by RECEIVED AT LICENCING SECTION...Carlc wrote: Mon Apr 24, 2023 5:54 pm Kan iemand my dalk sè of die aansoek wagtydperk verander is van 90 werksdae na 120 werksdae. As dit is het ek dit gemis. Ek het nou antwoord per epos van die CFR gekry op my navraag van n nuwe aansoek wat vandag op 100 wersdae sit waar hulle net sè "it is still within the timeframe". Toe ek verder vra maar hoe so kry ek die antwoord dat die timeframe 120 werksdae is.
-
Bart17
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Apr 03, 2023 10:53 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het 27 October 2 hernuwings en 1 nuwe aansoek in gedien. Op 17 February is die hernuwings deur en 7 Maart die nuwe aansoek. Het nog nie kaartjies ontvang vir enige van hulle nie.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Baie dankie Carlc!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kêrels!!!!!Mellies wrote: Tue Feb 21, 2023 11:12 am Ek het verlede week weer n varsetjie ingehandig.
Bevoegdheid hernuwing was so ses maande. Wag nog vir hernuwings...
Met n vleisie...
Hyt beweeg!!!! Na amper 3 maande by DFO...
Hier kom groot reen.
Met n vleisie...
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daar is definitief 'n probleem. Myne is nou al daar vir 2 maande.Chris (vdB) wrote: Tue Apr 18, 2023 9:09 am Is daar van julle nuwe lisensie aansoeke wat enige beweging toon? My nuwe lisensie aansoek steek nou al vir n' maand vas by " RECEIVED AT LICENCING SECTION" Het gesien CFR het finansieele jaareinde gehad, weet nie of dit dalk ook n' uitwerking het op die proses nie.
Hein
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Regstelling. Ek was so opgewonde oor die lisensies wat goedgekeur is. Dit is werksdae en nie kalenderdae nie.Grenslyn wrote: Thu Apr 13, 2023 8:51 am Twee lisensie goedgekeur na 99 kalenderdae vanaf Upington. Dit is 'n rekord!!
Hein
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne steek ook steeds daar vas van 24 Maart.Grenslyn wrote: Wed May 03, 2023 8:48 amDaar is definitief 'n probleem. Myne is nou al daar vir 2 maande.Chris (vdB) wrote: Tue Apr 18, 2023 9:09 am Is daar van julle nuwe lisensie aansoeke wat enige beweging toon? My nuwe lisensie aansoek steek nou al vir n' maand vas by " RECEIVED AT LICENCING SECTION" Het gesien CFR het finansieele jaareinde gehad, weet nie of dit dalk ook n' uitwerking het op die proses nie.
Hano
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne is al daar van 8 Maart af - Received at licencing section….Hano243 wrote:Myne steek ook steeds daar vas van 24 Maart.Grenslyn wrote: Wed May 03, 2023 8:48 amDaar is definitief 'n probleem. Myne is nou al daar vir 2 maande.Chris (vdB) wrote: Tue Apr 18, 2023 9:09 am Is daar van julle nuwe lisensie aansoeke wat enige beweging toon? My nuwe lisensie aansoek steek nou al vir n' maand vas by " RECEIVED AT LICENCING SECTION" Het gesien CFR het finansieele jaareinde gehad, weet nie of dit dalk ook n' uitwerking het op die proses nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoek goedgekeur na 181 kalender dae
2 Hernuwings goedgekeur na 434 kalender dae
Het iemand al die printout by hul dfo gekry voor die kaartjie reg is? laasjaar laas iets van dit gehoor
2 Hernuwings goedgekeur na 434 kalender dae
Het iemand al die printout by hul dfo gekry voor die kaartjie reg is? laasjaar laas iets van dit gehoor
