Goeie more mede lede .
Ek het 100x 168 gr nosler Custom Competition punte te koop almal dieselfde batch en ek soek graag R900 vir hulle maar is oop vir offers.
Ek kan gekontak word op 0845840405
Sal courier insluit vir daai prys
Groete
Michael
30 cal punte te koop
-
Michael vanzyl
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Mon Nov 25, 2019 11:56 am
Re: 30 cal punte te koop
Ek sal die prys sak na R800