Ek het destyds klomp doppe hier gekoop wat ek nou besef het ek tien teen een nooit gaan gebruik nie.
Ek het slagdoppies uitgehaal en doppe uitgegloei.
275x Winchester
169x Nosler
R4/dop of maak n aanbod.
Ek het ook nog n toe pak Norma en dink hier sal 2 of 3 ekstra bokse nuwe Lapua doppe wees.
O82 483 O316
22-250 doppe
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 22-250 doppe
Pm gestuur, stel belang in die doppe