Goeie dag
Ons het weer die Arken EP5 teleskope op special.
R13850 vir die teleskoop, of R15500 met die combo pack (wat ringe, bubble level en throw lever insluit ens).
Vooraad is vandag beskikbaar aanlyn, of gee my 'n lui / whatsapp dan laai ek die bestelling namens jou.
https://engageoptics.co.za
Anton
0825695242
Arken EP5 vir R13850 splinter nuut.
-
anton.308
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am