Middag kêrels
Ek sien die "rustic" look is nie almal se smaak, en het dus die drie mese wat nie verkoop het in vorige post weer uit gevat mes-werkswinkel toe en die carbon-olie laag verwyder. Die straightback (middelste mes) het in die proses ongelukkig "ridges" opgetel naby die hef, maar affekteer nie die werksverrigting. Sal R250 aflsag op hom gee agv dit. Kyk waar touchmark is, daar lê die foutjie
Lemme is van 1075 hoë koolstof staal en almal is my eie ontwerpe. Ontwerpe is van so aard dat almal rondom die braai gebruik kan word, die twee met vinger-choils kan as slagmesse double.
Die staal word ge"normaliseer" na grinding, dan verhit na nie-magneties en dan in olie ge"quench". Daarna word hul 2 x anneal @ 200grade vir 2ure. Dit gee 'n harde, maar nie brittle lem. Nie so maklik om skerp te maak, maar bly lank skerp slegs met stropping.
Genoeg detail, hier is waarin jul belangstel, prys en prentjies!
R1250 per mes, ek koerier op my onkoste.
Dankie dat jul kom kyk het en vir die belangstelling!
Dirk van Heerden
081 533 4708
Nog messe *Prys verlaag*
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Nog messe *Prys verlaag*
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Nog messe *Prys verlaag*
Pryse verlaag, nou slegs R950 koerier ingesluit.
Sal ekstra R100 afgee op die straightback, dus R850 vir hom.
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sal ekstra R100 afgee op die straightback, dus R850 vir hom.
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Nog messe *Prys verlaag*
Groter mes verkoop