Haelgeweer herlaai

Post Reply
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Haelgeweer herlaai

Post by Viking »

In die Weskaap sukkel dit om komponente in die hande te kry!

Waar kry of gaan soek ek 12g primers en nr 71/2 haelkorrels?
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
AB7
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am

Re: Haelgeweer herlaai

Post by AB7 »

More,

Ek sukkel in Gauteng ook om primers te kry, indien daar iemand is wat weet waar ek kan kry. Haelkorrels kan mens die kant kry, maar jy soek seker nie van die hier af nie?
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Askari »

Ek het so paar maande gelede haelgeweer slagdoppies by Kloppers in Bloem gekoop. Hulle het heelwat voorraad gehad. 0514005500
Gooi lood!!!!
Braveheart
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Thu Mar 23, 2023 8:48 am

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Braveheart »

Ek sukkel weer met kruit. Skreeu asb as julle van iets weet. Clays of S121
Braveheart
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Thu Mar 23, 2023 8:48 am

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Braveheart »

Sover ek Weet is Kloppers ook uitverkoop op Slagdoppies.
Stoney sal weer probeer kry. Dit wil voorkom of almal sukkel met voorraad.
AB7
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am

Re: Haelgeweer herlaai

Post by AB7 »

Ja, Kloppers is uit voorraad. Braveheart ek kan dalk 'n blik S121 ruil vir primers.. :)
Braveheart
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Thu Mar 23, 2023 8:48 am

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Braveheart »

AB ek het vir jou 'n PM gestuur
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by finch »

Oom Dirk, ek het n pakkie fionchi small rifle primers verkeerdelik gekoop. Glo dis vir hael geweer. Oom kan dit kry indien oom dit wil hê. Moet net eers kyk of dit nog erens agter in die kluis lê en stof opgaar.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Viking »

Dit kan al help Finch!

So kom 'n man se pelle deur as dit saak maak - sal jou WA stuur
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by dennisinpe »

Sien hierdieImage
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Pvdw »

Ek het ook gesukkel met shot toe bou ek maar my eie drupper. Ek maak nou shot vir myself. drupper gooi so 8-10kg/uur. Shot is 'n mengsel van 7 1/2 tot 6.
Vir lood krap ek rond en kry gewoonlik teen so rondom R30-40/kg. Na alles kos dit my minder as R50/kg.

Primers koop ek wat voorkom, gee nie om of dit Europese of Amerikaanse size is nie ek vat hulle en maak hulle werk.

Wads is maklik. Koop by Janok plastics. Dis so rondom R350/1000

Kruit gebruik ek net S121 as ek kan kry. Dis op die stadium my bottelnek. Ek het darm genoeg vir die jaar se duiwe skiet.
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by HeinM »

Julle sal agterkom dat die primers los sit in sommige doppe. Daar is 'n baie maklike kuur / oplossing vir dit. Laat weet maar as ek kan help...

Mooi naweek!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Pvdw »

HeinM wrote: Fri Apr 14, 2023 1:29 pm Julle sal agterkom dat die primers los sit in sommige doppe. Daar is 'n baie maklike kuur / oplossing vir dit. Laat weet maar as ek kan help...

Mooi naweek!
Spray hulle of wiks die doppe van binne met 'n3/8 socket extention en mallet. Beide planne werk maar is tydsaam. Maar as jy wil skiet maak jy plan al vat dit tyd. ;D
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by HeinM »

Daai tik met die socket doen die trick ;)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Pvdw »

HeinM wrote: Sun Apr 16, 2023 12:15 pm Daai tik met die socket doen die trick ;)
Hein bly die effek daar vir die 2 de en 3de laai ook of moet mens dit oor en oor doen?
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by HeinM »

Pvdw wrote: Sun Apr 16, 2023 8:32 pm
HeinM wrote: Sun Apr 16, 2023 12:15 pm Daai tik met die socket doen die trick ;)
Hein bly die effek daar vir die 2 de en 3de laai ook of moet mens dit oor en oor doen?
Die klomp doppe wat ek getik het was reg vir 3 herlaaie. Die primerpocket rek nie veel met elke skoot nie. Hierdie trick is egter 'n lifesaver...

Groetnis!
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Viking »

Viking wrote: Thu Apr 13, 2023 9:52 am In die Weskaap sukkel dit om komponente in die hande te kry!

Waar kry of gaan soek ek 12g primers?
Stampie!

Het ook looddrupper vir nr 71/2 korrels gebou, maar kan nie self primers maak nie!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Braveheart
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Thu Mar 23, 2023 8:48 am

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Braveheart »

Viking wrote: Mon Jul 10, 2023 1:18 pm
Viking wrote: Thu Apr 13, 2023 9:52 am In die Weskaap sukkel dit om komponente in die hande te kry!

Waar kry of gaan soek ek 12g primers?
Stampie!

Het ook looddrupper vir nr 71/2 korrels gebou, maar kan nie self primers maak nie!
Viking, Alles is ook hier uitverkoop.
Ek hou jou op hooghte as ons winkels inkry. Daar is 'n moontlikheid. Dank reel ons iets om dit by jou te kry.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Viking »

Dankie sal dophou vir gelukkie!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
AB7
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Wed Jul 04, 2018 10:43 am

Re: Haelgeweer herlaai

Post by AB7 »

Naand, weet iemand dalk waar kan ek 5, 6 en 7 hael korrels in Gauteng kan kry?

Groete

Sent from my SM-A245F using Tapatalk

User avatar
Rawstorne
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm

Re: Haelgeweer herlaai

Post by Rawstorne »

AB7 wrote:Naand, weet iemand dalk waar kan ek 5, 6 en 7 hael korrels in Gauteng kan kry?

Groete

Sent from my SM-A245F using Tapatalk
Probeer vir Tommy?

https://compi-shot.co.za/


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply