Slim manne help asb! 125gr in 308
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Slim manne help asb! 125gr in 308
Goeie naand!
Ek het n T3 Tikka Guerilla in n 308.
Dit is n 22 loop met n twist van 1/10 of 1/11 sover ek kon navors.
As ek dit self probeer meet is dit 1/10.5
My vraag:
Sal die 125 gr punte (Hornady) in hierdie geweertjie oordentlike groeprings kan gee?
Watter van die ingevoerde kruit sal met hierdie 125gr punte die beste werk Ek dink bv hier aan % dopvulling, brandspoed, etc.
Ek moet ongelukkig van voor af begin want ek kry nie meer my gunsteling koeels en kruit nie
Wag in spanning vir kundige raad !

-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Ek kan nie met die slim manne saamgesels nie, maar kan opmerkings maak uit ervaring.
Die ligte 125 grein koeëlpunte behoort geen probleem te ondervind met stabilisering in jou loop nie, ongeag wat die presiese "twist" nou ook mag wees. Ek glo ook enige kruit wat relatief vinnig ontbrand, 'n ekwivalent van S321, behoort effektief te wees. Koop wat jy kan kry in hierdie kategorie en maak dit werk.
Hier is 'n ouer draad wat dalk van hulp kan wees: viewtopic.php?t=79900

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Ek sien daar is weer Riflex in die winkels. Ek weet nou nie wat hulle storie is of dit wel somchem se S321 is wat her verpak is en of dit nuwe kruit is wat gemaak word maar hy brand glo soos S321. Vir hul prys sal ek sommer n klompie blikke koop dan kan jy n paar honderd 308 rondtes laai teen n lekker spoed met daai 125gr. Ek weet ek kon n 110gr vmax verby 3400fps stoot met S321 in n 26" loop.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Volgens Hornady se manual wys hulle dat IMR 8208 XBP die beste dopfulling en spoed sal gee rondom - 48,2gr vir 3100fs met 125gr SST en tweede beste H4895 - 47,8gr - 3000fs
Peregrine se Burning Rate Chart wys S341 in die selfde ontbrandings klas as daardie twee kruite.

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Hierdie lyk na 'n baie bruikbare lading.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Manne, manne, manne, dis nou short and sweet!
Baie baie dankie vir die insette, ek waardeer BAIE.
Nou ja, punte is uitgesort, kruit halfpad.
Ek moet nou gaan uitsort watter ingevoerde kruit (wat beskikbaar is), is naaste aan S321.
Ek is bang om riflex te gebruik nadat ek gelees het van verkeerde kruit in verkeeerde verpakking??? Of dink julle die probleem is uitgesort en dat ek hierdie roete kan gaan?
Baie baie dankie vir die insette, ek waardeer BAIE.
Nou ja, punte is uitgesort, kruit halfpad.
Ek moet nou gaan uitsort watter ingevoerde kruit (wat beskikbaar is), is naaste aan S321.
Ek is bang om riflex te gebruik nadat ek gelees het van verkeerde kruit in verkeeerde verpakking??? Of dink julle die probleem is uitgesort en dat ek hierdie roete kan gaan?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
My aanbeveling is S321 = Riflex RFL.
Die fout was dat S321 (RFL) met 'n blou plakker gemerk is en die manne dus te veel dryfmiddel gegooi het volgens S341 se data. Koop jy dus RFL en die dryfmiddel binne is RFX dan is jy veilig en sal die spoed laag wees. Geen gevaar dus nie.
Die fout was dat S321 (RFL) met 'n blou plakker gemerk is en die manne dus te veel dryfmiddel gegooi het volgens S341 se data. Koop jy dus RFL en die dryfmiddel binne is RFX dan is jy veilig en sal die spoed laag wees. Geen gevaar dus nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Riflex RFL met groen prop gekry!!!
Dankie manne!
Dankie manne!
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
EPISODE 2: Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Goeie naand Tripodmvr
Jou QL was van GROOT hulp, baie dankie!!
Ek het in inkrement van van 0,3gr net om seker te maak daar is nie dalk druk, en op gewerk tot by 48,4 gr. Daarna het ek n paar gelaai op 48.2
Van wat EK kon aflei is 48,2 of OP die nommer of baie naby daar aan.
Sou graag nou wil fine tune.
Sal jy asb weer jou QL hardloop maar met die volgende gegewens asseblief?
308 win, Kruit S321, 125gr hornaday sst (nie gemolly), primer is CCI BR2 - (sou jy dit wou weet), Doplengte: 50.79, TPL 70,40
Looplengte: 565mm (22.24"), H20 = 56.2 / Lading 48,2gr SPOED: 3073, 3080, 3111, 3083, 3036,
Jou QL was van GROOT hulp, baie dankie!!
Ek het in inkrement van van 0,3gr net om seker te maak daar is nie dalk druk, en op gewerk tot by 48,4 gr. Daarna het ek n paar gelaai op 48.2
Van wat EK kon aflei is 48,2 of OP die nommer of baie naby daar aan.
Sou graag nou wil fine tune.
Sal jy asb weer jou QL hardloop maar met die volgende gegewens asseblief?
308 win, Kruit S321, 125gr hornaday sst (nie gemolly), primer is CCI BR2 - (sou jy dit wou weet), Doplengte: 50.79, TPL 70,40
Looplengte: 565mm (22.24"), H20 = 56.2 / Lading 48,2gr SPOED: 3073, 3080, 3111, 3083, 3036,
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Node 4 se lading
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Slim manne help asb! 125gr in 308
Baie baie DANKIE!!