Goeie dag. Het enige iemand ondervinding oor binneshuise kronograwe? Ek het al gehoor dat die gewones ook sal werk onder n buislig. Die tonnel is 1200mm x 1200mm.
Groete
Binnenshuise kronograaf
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Binneshuise kronograaf
Jy kan die “gewones” fit met ligte wat help maar beste is kry maar n Magneto of as jy paar rand het wat brand en nie wil sukkel met die magneto op jou loop vas sit nie n Labradar.
So iets
https://m.youtube.com/watch?v=n1c8cXX_REU
Ons het dit met die pellet gunne gedoen toe ons binnehuis geskiet het en dit werk nogals
So iets
https://m.youtube.com/watch?v=n1c8cXX_REU
Ons het dit met die pellet gunne gedoen toe ons binnehuis geskiet het en dit werk nogals
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Binneshuise kronograaf
Gewone kronograaf werk nie onder buislig nie. Het dit al probeer. Werk wel met LED ligte.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Binneshuise kronograaf
Die led strips werk, maar los elke 3de led en haal die 2 tussen in af, kry vir jou dan infra rooi leds met 'n golflengte van 870nm as ek reg kan onthou wat jy dan opsoldeer. Dit is die optimale golflengte van die sensors op die chrony. Werk tot in die donker 100%.
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Binneshuise kronograaf
Daylight buislig behoort seker te werk.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Binneshuise kronograaf
Die ligbron moet nie flikker nie en van konstante voorsiening wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Binnenshuise kronograaf
Ek sien daar is LED daglig ekwivalent ook. Ek sou dit eers probeer.