Jakkals roep en skiet video's
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13651
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Oom gooi lekker houe op die jakkalse!
Hier is n onlangse pakkie van my:
https://youtu.be/0phSSCgxXgc
Hier is n onlangse pakkie van my:
https://youtu.be/0phSSCgxXgc
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi gegooi Geno
. Interessante kleurpalet wat jy daar gebruik het. Wens hier by ons was so baie jakke, hier in die dele waar ek jag voel ek baie geseënd as ek een of twee van die lamvangers in 'n nag kry. Looi hulle my maat!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13651
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed, beter, 6millimeter!
-
partner
- Hero Member

- Posts: 996
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ai. Dis lekker om die Jakkalse so te sien val.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13651
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Net 'n klompie kort grepe en weer 'n allegaartjie
https://youtu.be/yPCdF7qqnSs
Ter wille van die manne wat my aanvat:
Manne, kyk asseblief mooi. Die Erdvark en Hiëna is NIE geskiet nie
https://youtu.be/yPCdF7qqnSs
Ter wille van die manne wat my aanvat:
Manne, kyk asseblief mooi. Die Erdvark en Hiëna is NIE geskiet nie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13651
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hier is my roofdierjag hoogtepunte vir 2022.
'n Jakkals kopskoot op 482m eerste. Ek het gesukkel om akkuraat te range toe skat ek iewers tussen 520 en 550y en hou net laag op die bors wetend dat enigiets nader sal dood wees. Hou sit toe mooi bo die oge.
Dan die jakkals en rooikat wat ek op 403m langs mekaar doodgeskiet het.
https://youtu.be/1lSfowobIqg
'n Jakkals kopskoot op 482m eerste. Ek het gesukkel om akkuraat te range toe skat ek iewers tussen 520 en 550y en hou net laag op die bors wetend dat enigiets nader sal dood wees. Hou sit toe mooi bo die oge.
Dan die jakkals en rooikat wat ek op 403m langs mekaar doodgeskiet het.
https://youtu.be/1lSfowobIqg
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Baie goed geskiet daar Geno, baie geluk. Seën, vrede, blydskap en genade vir die jaar wat voorlê 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13651
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek het verledejaar vir 'n paar outfitters hulle kliente in die nag uitgevat om jakkalse te jag.
Op die spesefieke een was daar 'n kameraman wat so bietjie afgeneem het. Ek dink dit het nogal mooi uitgekom!
https://www.youtube.com/watch?v=g4gvEXgJZzk
Op die spesefieke een was daar 'n kameraman wat so bietjie afgeneem het. Ek dink dit het nogal mooi uitgekom!
https://www.youtube.com/watch?v=g4gvEXgJZzk
Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Video geniet Geno.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjies, dankie.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13651
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
As ek maar net onthou het om te record. Dit was een van my lekkerste skote nog!


Goed, beter, 6millimeter!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Jisssss. Daai is wyd ini nagGeno wrote:As ek maar net onthou het om te record. Dit was een van my lekkerste skote nog!
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- nicolvisagie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Die arme man wat daardie jak moes gaan soek het, het seker gedink jy lei hom om die bos met waar hy lê
well done
Sent from my iPhone using Tapatalk
well done
Sent from my iPhone using Tapatalk
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
-
partner
- Hero Member

- Posts: 996
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Eish. Daai is lang skoot. Well done.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek het gisteraand 'n baie interessante jag gehad. Dis die eerste keer dat ek dit kon regkry om drie jakkalse direk namekaar omtrent bo-op mekaar dood te skiet en dan nog te sien hoe 'n jong teef (helper) die ouer teef, wat besig is om te vrek, aanval.
https://youtu.be/Pdw5PBDAtwM
https://youtu.be/Pdw5PBDAtwM
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Interessant!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13612
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Lekker my Oom, daai is netjies gedoen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjies!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dit kon net lekker gevoel het, mooi man.
Was daar nie ‘n video nie, was dit net nog ‘n jagstorie!
Beste.
Was daar nie ‘n video nie, was dit net nog ‘n jagstorie!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13651
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dankie manne. Moet sê man se hart rev in die rooi terwyl jy moet sit en wag om seker te maak daai jak gaan lank genoeg stil staan 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13651
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hier is so paar stelle jakkalse wat ek die afgelope ruk geskiet het waarvan ek die videos aanmekaar gelas het.
Thermal hunting - Jackal doubles
https://youtu.be/ZnR0sQ2f83c
Thermal hunting - Jackal doubles
https://youtu.be/ZnR0sQ2f83c
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13612
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Lekker!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
