.22LR Ammo toets/groeperings
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Ek het gevind dat die SK (std) se SD drasties afkom as dit uitgeweeg word.
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Dankie vir die inligting Francois. In watse gewigsinkremente sorteer jy die rondtes?Francoisv wrote: Tue Feb 28, 2023 11:16 pm Ek het gevind dat die SK (std) se SD drasties afkom as dit uitgeweeg word.
Shoot straight
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Ek sien die slim manne praat van sorteur deur rim thickness ook, julle dit al probeer?
Ek het na my tyd van PCP skiet my self belowe ek sal noot weer goed soos koels weeg en meet nie maar as dit n groot verskil maak is dit seker die moeiewerd.
Ek het na my tyd van PCP skiet my self belowe ek sal noot weer goed soos koels weeg en meet nie maar as dit n groot verskil maak is dit seker die moeiewerd.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Jis Arnold nou vra jy my 'n ding. As ek reg onthou was dit in 0.1gr.Arnold wrote:Dankie vir die inligting Francois. In watse gewigsinkremente sorteer jy die rondtes?Francoisv wrote: Tue Feb 28, 2023 11:16 pm Ek het gevind dat die SK (std) se SD drasties afkom as dit uitgeweeg word.
Shoot straight
Ek het gevind met Eley Tenex het ek op 0.1gr sorteer en dat daar net 2 groepe op 150 rondtes was! Die verskille op die SK was tot 0.7gr. Dit is baie op so 'n klein Petit rondtetjie.
Shoot straight
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Cappy ek het rim-dikte en base-to-ogive gedoen maar kon nie regtig 'n groot verskil sien.Capt. Oblivious wrote:Ek sien die slim manne praat van sorteur deur rim thickness ook, julle dit al probeer?
Ek het na my tyd van PCP skiet my self belowe ek sal noot weer goed soos koels weeg en meet nie maar as dit n groot verskil maak is dit seker die moeiewerd.
.22 gewere is baie ammo sensitief. My geweer skiet Tenex en Centre-x baie goed.
Hieronder 'n voorbeeld van die 2 wat ek so naby as moontlik aan mekaar probeer kry het op 50 m met barreltuner..
En dan die realiteit van die skiet. Op 200m of yards gaan jy van die kleinste 50m groepies op 50 na 4-6 duim spring. (Vanaf Facebook)

Shoot straight
Francois Vogel
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2105
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Dis n lekker draad die, .22 skiet bly die beste, ek het so 1000 rondtes std gekry by n pel wat uit 1975 dateer, gaan dit bietjie skiet en kom wys. Dit is nie swartklip nie.
Mooi geskiet manne.
Groete
Vossie
Mooi geskiet manne.
Groete
Vossie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Laat weet, ek het al gehoor dat .22 rondtes oor tyd "verweer" en nie meer lekker skiet nie. Amper asof daar 'n vervaldatum op die boksie moet weesvossie1 wrote: Thu Mar 02, 2023 8:00 am Dis n lekker draad die, .22 skiet bly die beste, ek het so 1000 rondtes std gekry by n pel wat uit 1975 dateer, gaan dit bietjie skiet en kom wys. Dit is nie swartklip nie.
Mooi geskiet manne.
Groete
Vossie
Ek het nog Swartklip en vermoed dit kom uit die laat 90's toe hulle van die plastiek boksies na karton boksies oorgegaan het. Ek het dit nognie getoets nie want met 'n .22 rondte is 500 rondtes min en as dit goed skiet gaan dit amper sleg wees want ek weet ek kan nie nog kry nie.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Dagsê
Ek plaas 'n foto van drie groeperings wat ek gister op 28.5m geskiet het met my BRNO Mod2. Dit is 'n standaard-geweer met 'n redelike swaar sneller en die teleskoop is 'n Lynx 1-6x24 met die sogenaamde Tactical kruishaar - 'n floating dot met 'n sirkel daar om. Die wind was rukkerig skuins van links af. Ek het nie ordentlike bankrus-tegniek gebruik nie en sommer met my voorste hand die geweer vasgehou op die rus. Ek plaas maar net die foto omdat iemand iewers gevra het of ammo oud raak en swakker groepeer na 'n klompie jare. Die Eley-ammo het ek by Nico de Jager gekry en hulle is volgens hom seker omtrent 15 jaar oud of selfs ouer. Die Eley LR (groep links) is glad nie watwonders nie maar die Pistol Match (regs bo) is nie te vrot as jy die omstandighede, scope, ens in ag neem nie. Die groepe is glad nie great as jy in aanmerking neem wat vandag se moderne gewere kan doen nie, byvoorbeeld Amnion se groepe wat hy hier geplaas het. Ek moet byvoeg dat hierdie geweer van my maar sukkel om groepe onder 30mm op 50m te skiet. Die groepering met die CCI sub Sonics is die beste wat ek nog op daardie afstand gekry het. Ek het nog nie enige ander "goeie" ammo (moderne Eley byvoorbeeld) in die geweer geskiet nie bloot omdat hulle te duur is. Die CCI sub sonics en Standaard-snelheid is nog bekostigbaar.
Mooi loop
Terloops die skote met die Eley LR lyk na net 4 maar ek het 5 skote geskiet. Middel onder is twee koeëls deur dieselfde gat

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Nee wat, elke haas geskiet vanaf ‘n stabiele bakkiedak tot op 40m is morsdood!
Netjies.
Beste.
Netjies.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Hierdie toets het ek November 2022 gedoen om n' Hyper Velocity .22 patroon te soek wat goed skiet in my geweer nadat n' paar tarentale vir my gelag het toe ek hulle met die rooi pakkie SK skiet. My BRNO Mod 2 is ook niks fancy nie, het n' Lynx 6×44 op en het darem een van daai aftermarker sneller springs in. Ek is baie gelukkig met die CCI Velocitor HP 22 LR, 40gr. Op die pakkie wys hulle 1435fs. Ek het als op 75 meter getoets, want dit is normaal die jag afstande wat ek tot by skiet met my .22.
Ek het sommer met die Magnetospeed 3 skote met die Velocitor's gemeet. Was soos volg.
1. 1445 fs
2.1466 fs
3. 1467 fs
ES 22
SD 11 Die volgende groep was met Winchester Super X Hyper Velocity Hollow 40gr. Die pakkie se 1435 fs
Die volgende groep was met Aguila Supermaximum 30gr. Die pakkie se 1700fs
Ek het sommer met die Magnetospeed 3 skote met die Velocitor's gemeet. Was soos volg.
1. 1445 fs
2.1466 fs
3. 1467 fs
ES 22
SD 11 Die volgende groep was met Winchester Super X Hyper Velocity Hollow 40gr. Die pakkie se 1435 fs
Die volgende groep was met Aguila Supermaximum 30gr. Die pakkie se 1700fs
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Die 4de foto is n' duplikaat van die Winchester Super X Hyper Velocity Hollow, maar ek kry nie die foto uitgehaal op die post nieChris (vdB) wrote: Sat Mar 11, 2023 1:13 pm Hierdie toets het ek November 2022 gedoen om n' Hyper Velocity .22 patroon te soek wat goed skiet in my geweer nadat n' paar tarentale vir my gelag het toe ek hulle met die rooi pakkie SK skiet. My BRNO Mod 2 is ook niks fancy nie, het n' Lynx 6×44 op en het darem een van daai aftermarker sneller springs in. Ek is baie gelukkig met die CCI Velocitor HP 22 LR, 40gr. Op die pakkie wys hulle 1435fs. Ek het als op 75 meter getoets, want dit is normaal die jag afstande wat ek tot by skiet met my .22.
Ek het sommer met die Magnetospeed 3 skote met die Velocitor's gemeet. Was soos volg.
1. 1445 fs
2.1466 fs
3. 1467 fs
ES 22
SD 11
20230311_124150.jpg
Die volgende groep was met Winchester Super X Hyper Velocity Hollow 40gr. Die pakkie se 1435 fs
20230311_124205.jpg
Die volgende groep was met Aguila Supermaximum 30gr. Die pakkie se 1700fs
20230311_124205.jpg
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Ons het gister Send It .22 ELR kompetisie geskiet. So verlede week my geweer skoon gemaak en vinnig baan toe net om seker te maak hy skiet mooi.
Ek het 5 skote op 50m geskiet net om seker te maak my zero is waar hy moet wees en daarna 5 skote op 200m geskiet.
Ek het 5 skote op 50m geskiet net om seker te maak my zero is waar hy moet wees en daarna 5 skote op 200m geskiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Daarna het ek 10 skote op 400m geskiet. Die blok op die plaat is 30cm x 30cm wat die grootte van die plate is wat ons by die kompetisie skiet. Alhoewel die vertikaal redelik groot is, is dit nog steeds 7 uit 10 "hits" op 400m. Ek skryf die groot vertikaal in die groep toe aan ES en moontlik die BC van die ammo wat bietjie varieer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Die groepe wat ek bo geplaas het, is nie uit gesoek nie - ek is seker as ek net 5 skote op 400m skiet en 'n paar keer probeer kan ek heelwat beter. Ek is egter tevrede met die groep op 200m.
Ek weeg nie ammo nie en meet nie rim dikte nie. Skiet ook nie met barrel tuner of silencer nie - naakte loop.
Ek weeg nie ammo nie en meet nie rim dikte nie. Skiet ook nie met barrel tuner of silencer nie - naakte loop.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Mooi geskiet Saterdag Paul. Lekker gesels.
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Dankie Francois, baie goed om jou ook weer te sien - dink julle moet volgende keer bietjie hier in George kom skiet.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Ek dink hierdie is die beste wat ek nog kon doen op 100m. 10 skoot groep in mooi kondisies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Hierdie is baie goed, enige groep waar daar 10 skote betrokke is raak 'n uitdaging .....Arnold wrote: Fri Sep 08, 2023 12:07 pm Ek dink hierdie is die beste wat ek nog kon doen op 100m. 10 skoot groep in mooi kondisies
IMG-20230908-WA0046.jpg
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Mooi gegooi!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Hierdie groep Saterdag op 300m geskiet. Skoot links was die 1ste "cold bore" skoot - en dan die volgende 4 bymekaar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Pleks jy net jou duim of n R2 op daai eerste skoot sit vir size referenceAmmion wrote: Wed Nov 22, 2023 8:25 am Hierdie groep Saterdag op 300m geskiet. Skoot links was die 1ste "cold bore" skoot - en dan die volgende 4 bymekaar.
Baie goed geskiet!!!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Haha - as ek dit gedoen het sou ek dit self nie geglo het nie .....Capt. Yoda wrote: Wed Nov 22, 2023 9:21 amPleks jy net jou duim of n R2 op daai eerste skoot sit vir size referenceAmmion wrote: Wed Nov 22, 2023 8:25 am Hierdie groep Saterdag op 300m geskiet. Skoot links was die 1ste "cold bore" skoot - en dan die volgende 4 bymekaar.
Baie goed geskiet!!!
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Excellent group @ 300m.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Thanks Roger