Nosler Ballistic Tip .308

Post Reply
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Nosler Ballistic Tip .308

Post by Zane de Beer »

Hallo Almal,

Nagaande die gesukkel om Accubonds in die hande te kry... Wat is julle opinnie oor die Nosler BT Hunting punte vir grooter wild?

Ons skiet tans die 165gr accubonds/BT teen so 2650fps uit die 308 en wil die jaar 'n mooi groot koedoe bul plattrek met ons jag. Dis vir my vrou se geweer, en sy sal nie verder as 200m skiet nie.

My ander alternatief is om 'n 180gr Norma Oryx lading te ontwikkel (ons het genoeg tyd)...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by JohanvB »

Ek sou gaan vir die Norma Oryx 180gr, ek skiet hulle teen 2572 in my 20” 308, dodelik!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by Ds J »

JohanvB wrote: Fri Mar 10, 2023 8:09 am Ek sou gaan vir die Norma Oryx 180gr, ek skiet hulle teen 2572 in my 20” 308, dodelik!
Is hierdie nie bietjie haastig nie? Dit is al amper 30-06 spoed? Watter kruit gebruik jy?

Ek skiet 180gr Sierra Pro-Hunter teen 2440vps, en die bokke kom huis toe as ek my deel agter die kolf doen.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by tripodmvr »

Afhangende van watter dryfmiddel is dit maar aan die warm kant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by Capt. Yoda »

Ds J wrote: Fri Mar 10, 2023 9:00 am
JohanvB wrote: Fri Mar 10, 2023 8:09 am Ek sou gaan vir die Norma Oryx 180gr, ek skiet hulle teen 2572 in my 20” 308, dodelik!
Is hierdie nie bietjie haastig nie? Dit is al amper 30-06 spoed? Watter kruit gebruik jy?

Ek skiet 180gr Sierra Pro-Hunter teen 2440vps, en die bokke kom huis toe as ek my deel agter die kolf doen.
Ek skiet hul teen 2860fps uit my 06 uit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by sako 30-06 »

Zane de Beer wrote: Fri Mar 10, 2023 7:54 am Hallo Almal,

Nagaande die gesukkel om Accubonds in die hande te kry... Wat is julle opinnie oor die Nosler BT Hunting punte vir grooter wild?

Ons skiet tans die 165gr accubonds/BT teen so 2650fps uit die 308 en wil die jaar 'n mooi groot koedoe bul plattrek met ons jag. Dis vir my vrou se geweer, en sy sal nie verder as 200m skiet nie.

My ander alternatief is om 'n 180gr Norma Oryx lading te ontwikkel (ons het genoeg tyd)...
Daar is niks fout met die BT's nie en die goeie ding is jou POI gaan tien teen een presies dieselfde wees.
Die ballistic tips is nie veel sagter as die accubonds nie, so ek sou as ek jy was eerder gebly het by 165gr en net die BT's gebruik het.
Daai koedoe gaan nie n kans staan nie.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by JohanvB »

Ds J wrote: Fri Mar 10, 2023 9:00 am
JohanvB wrote: Fri Mar 10, 2023 8:09 am Ek sou gaan vir die Norma Oryx 180gr, ek skiet hulle teen 2572 in my 20” 308, dodelik!
Is hierdie nie bietjie haastig nie? Dit is al amper 30-06 spoed? Watter kruit gebruik jy?

Ek skiet 180gr Sierra Pro-Hunter teen 2440vps, en die bokke kom huis toe as ek my deel agter die kolf doen.
S341
44.78gr
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by Zane de Beer »

sako 30-06 wrote: Fri Mar 10, 2023 10:24 am Daar is niks fout met die BT's nie en die goeie ding is jou POI gaan tien teen een presies dieselfde wees.
Die ballistic tips is nie veel sagter as die accubonds nie, so ek sou as ek jy was eerder gebly het by 165gr en net die BT's gebruik het.
Daai koedoe gaan nie n kans staan nie.
Ons oefen tans met die BT, en gaan jag dan met die Accubonds, soos jy sê skiet basies op dieselfde POI :)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by tripodmvr »

JohanvB wrote: Fri Mar 10, 2023 10:25 am
Ds J wrote: Fri Mar 10, 2023 9:00 am
JohanvB wrote: Fri Mar 10, 2023 8:09 am Ek sou gaan vir die Norma Oryx 180gr, ek skiet hulle teen 2572 in my 20” 308, dodelik!
Is hierdie nie bietjie haastig nie? Dit is al amper 30-06 spoed? Watter kruit gebruik jy?

Ek skiet 180gr Sierra Pro-Hunter teen 2440vps, en die bokke kom huis toe as ek my deel agter die kolf doen.
S341
44.78gr
Temp308W.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by Capt. Yoda »

Ja nee uit n 20" loop wikkel hulle bq
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by Forester »

Zane de Beer wrote: Fri Mar 10, 2023 10:30 am
sako 30-06 wrote: Fri Mar 10, 2023 10:24 am Daar is niks fout met die BT's nie en die goeie ding is jou POI gaan tien teen een presies dieselfde wees.
Die ballistic tips is nie veel sagter as die accubonds nie, so ek sou as ek jy was eerder gebly het by 165gr en net die BT's gebruik het.
Daai koedoe gaan nie n kans staan nie.
Ons oefen tans met die BT, en gaan jag dan met die Accubonds, soos jy sê skiet basies op dieselfde POI :)
Ek het verlede jaar bosvark en bosbok met 165gr BT geskiet en was baie beïndruk met die resultate.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by LUAN »

Ek het destyds die 150gr bt geskiet en onthou van n blesbok wat voor op die bors geskiet is en die koel het in sy boud ge-eindig. Hulle is redelik hard en maak nie soveel vleis skade. Sal n koedoe skiet met hom.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by Malan123 »

Zane, laai daai BTips. Hulle loop mooi op lyf en kop skote
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by Stef1274 »

Capt. Oblivious wrote: Fri Mar 10, 2023 11:22 am Ja nee uit n 20" loop wikkel hulle bq
Vir interessantheid - Het so ruk terug 'n paar factory PPU 180gr's saamgevat toe ek baan toe gaan, chronograaf gese 2650fps. 23" loop. Scary.

Ek hou hulle nou maar vir as:
1. 'n Baie groot bok my aanval
2. Dit nie te warm is daardie dag nie
3. Ek geen ander ammunisie by my het nie
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nosler Ballistic Tip .308

Post by tripodmvr »

Meeste bronne gee Pmax vir die 308 as 62K psi. 'n 180gr S&B SPCE teen 2650vps uit 'n 23 duim loop met H4895 bereken as 60K psi. Die Oosblokmanne se ammunisie is oor die algemeen frisser gelaai as die van die Amerikaners. Die geweer waaruit geskiet word kan ook die hoër spoed veroorsaak weens 'n kleiner boorwydte, stywer kamer of korter vryboor.