Standard vs. HV ammunisie
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Standard vs. HV ammunisie
Observasie met my Walther KKM en CCI Velocitor en Leupold VX2 4-12. Het my geweer gezero op 25m met CCI Standard. Op 100m met geen verstelling aan die scope val die skote min of meer op dieselfde plek as ek CCI Velocitor gebruik. Op 200m moes ek 55 clicks op gaan en het nogal n bull uit die 11 skote gekry Die ander was baie naby aan die bull. Dit was baie goeie dag vir .22, amper niks wind nie. Net baie koud, -1 grade gewees. Het RWS HP HV al probeer maar was nie so stabiel soos CCI Velocitor op 100m gewees nie. Plan van aksie is om n paar ander HV patrone te probeer op 100m en dan 300m te probeer.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Standard vs. HV ammunisie
Ek het self toevallig onlangs gesien dat CCI Velocitor baie mooi groepeer in my .22 op 75 meter. Naas die CCI het Aguila Hyper Velocity ook tot op 75 meter nog redelik groepeer, maar verder het die wiele begin afval. Ek moet darem ook by noem dat ek n' 6 x 44 Lynx op my .22 het, so om mooi groepies te kan skiet verder, moet mens seker darem nog fyn kan mik wat nie moontlik is vir my oe met daardie 6 x vergroting nie. Winchester Hyper Velocity's groepeer die slegste van al die HV
in my geweer. Wat ek ook ervaar het met die Aquila Hyper Velocity's is dat ek die diere nie dadelik dood geskiet kry nie, ek skiet tarentale dat jy net vere sien spat, dan vlieg daai tarentaal nog n' ent voor hy val, maar met die CCI Velocitor's het ek nie daai probleem nie, alles wat ek skiet val net daar.
in my geweer. Wat ek ook ervaar het met die Aquila Hyper Velocity's is dat ek die diere nie dadelik dood geskiet kry nie, ek skiet tarentale dat jy net vere sien spat, dan vlieg daai tarentaal nog n' ent voor hy val, maar met die CCI Velocitor's het ek nie daai probleem nie, alles wat ek skiet val net daar.
Blairadam wrote: Mon Dec 12, 2022 12:34 pm Observasie met my Walther KKM en CCI Velocitor en Leupold VX2 4-12. Het my geweer gezero op 25m met CCI Standard. Op 100m met geen verstelling aan die scope val die skote min of meer op dieselfde plek as ek CCI Velocitor gebruik. Op 200m moes ek 55 clicks op gaan en het nogal n bull uit die 11 skote gekry Die ander was baie naby aan die bull. Dit was baie goeie dag vir .22, amper niks wind nie. Net baie koud, -1 grade gewees. Het RWS HP HV al probeer maar was nie so stabiel soos CCI Velocitor op 100m gewees nie. Plan van aksie is om n paar ander HV patrone te probeer op 100m en dan 300m te probeer.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Standard vs. HV ammunisie
Weet julle dalk waar mens van die velocitors kan koop?
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Standard vs. HV ammunisie
Sien dit is uitverkoop by Safari Outdoors. Meskien maar jou epos adress inset op die blad en hulle sal jou laat weet as hulle weer in kry.
https://safarioutdoor.co.za/shooting/am ... or-50.html
https://safarioutdoor.co.za/shooting/am ... or-50.html
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Standard vs. HV ammunisie
Probeer self Aguila in die hande te kry maar die invoerder hier in die VK het gestop om dit in te bring. het jy al CCI Stinger probeer?
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Standard vs. HV ammunisie
Arnold ek het nie baie lank terug CCI Velocitors en Aquila Hyper Velocity by Gerrie Coetzee Vuurwapens in Bloemfontein gekoop.Arnold wrote: Mon Dec 12, 2022 11:37 pm Weet julle dalk waar mens van die velocitors kan koop?
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Standard vs. HV ammunisie
Ek het toe eers gaan vakansie hou en toe ek die jaar uitvind was die Velocitors ook uitverkoop.
As iemand dalk weet waar daar nog is sal ek dit waardeer
As iemand dalk weet waar daar nog is sal ek dit waardeer