Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
JP,
PM jou Email adres vir my.
Groete,
Eugene
PM jou Email adres vir my.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Thanx ouens klink my Tinus by Formalito is die man wat dit reg akn doen. Ek sal hom probeer. Groete.
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Nou net met Thinus gepraat, R480. Halfte van die prys wat die ouens in Potch vra..!! Vat hom Saterdag in. Thanx ouens
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Tikka
Kan jy dit nie volgende saterdag maak nie dan kom jy die naweek kursus toe hier in Potch dan kan jy sommer vir Geno en van die ander manne op die forum ontmoet.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Naand mense
Lock, Stock & Barrel in Port Elizabeth vra R350 vir draad en proppie en 'n R1800 is meer as wat hulle vir 'n silincer vra...
Lock, Stock & Barrel in Port Elizabeth vra R350 vir draad en proppie en 'n R1800 is meer as wat hulle vir 'n silincer vra...
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Sorry BLOK, ek het 'n bachelors saterdag, dis hoekom ek hom dan vat... Watse kurses is dit?BLOK wrote: Tikka
Kan jy dit nie volgende saterdag maak nie dan kom jy die naweek kursus toe hier in Potch dan kan jy sommer vir Geno en van die ander manne op die forum ontmoet.![]()
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Jacques kom bied vir ons Saterdag hier in Potch n Jakkals roep kursus aan. Dis jammer want baie van die forum manne gaan ook deurkom
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Eish, dit sou lekker gewees het! Ons plaas buite potch is ook vrot van die jakkies! Ek is besig om vir my 'n jakkals mincer te bou... Die kursus sou baie gehelp het.!
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Waar is daai plaas van julle. En met wat boer julle
Bachelors begin mos gewoonlik eers na sononder en dan sal die teoreties en dagroep prakties al klaar wees.
;D
Bachelors begin mos gewoonlik eers na sononder en dan sal die teoreties en dagroep prakties al klaar wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Gepraat vab Bachelors, is dit Wille sin waarheen jy gaan.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Nee, dis nie Willie nie, een van my tjommies in JHB. Ons het 'n widsplaas net buite Potch op die Venterdorp pad, net na die vliegveld. Dis op die regterkant tot teen die Oudedorp pad...
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Weet nou watter een dit is oorkant weermag, daar waar hulle grond ook uitkrap in die koppie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Jip, dis hy. Het laasjaar november 12 jakkies in een aand geskiet. Foto ook op hierdie form onder 'probleem dier beheer'. Ons plaas het amper noudi dag gebrand met daai groot vuur wat van Boskop se kant af gekom het maar gelukkig het die manne hom by Witpoort gestop!
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Manne
Sien nou eers die post raak.
Ek wil net so vinnig opkom vir ons geweersmede hier in S&O...
Onthou hierdie manne bou pasmaakgewere wat begin by R70 000. Daar is n sekere rate per uur wat moet gehandhaaf word uit die aard van die saak. Dis soos om n chemiese ingenieur in te kry om jou toilet wat verstop is reg te maak. Dit gaan hom n uur vat en hy gaan jou R6000 vra daarvoor. Kry jy n gewone loodgieter wat elke dag van sy lewe die tipe ding doen vra hy jou R850...
Selde hier, Danie-hulle kan in 4 ure aan n kolf gebou het wat R2000 tot R3000 se werk sou gewees het in plaas van n silencer op te sit in dieselfde tyd vir R450. Dit vat hierdie manne n maand om n pasmaak geweer te bou. Dus vir n R70k geweer werk jy teen R440 per uur om die geweer klaar te maak, dis hulle prys. Dis dan mos nie lonend om 3 ure te spandeer (want dis die tyd wat dit vat om te strip, n silencer se thread op die loop te sny en n doppie te maak) en R450 te vra nie...
Hoop ek kon so bietjie lig op die onderwerp plaas. As iemand regtig wil he Morkel&Krause moet vir jou n silencer fit sal hulle dit doen, maar hulle vra die rate wat hulee TYD WERD IS. Dit maak tog mos sin.....
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wie Kan My Loop Thread Vir Suppressor?
Manne ek sien duidelik dat somminge plekke die manne ordentlik rook!
@Stefan764
Ek hoor wat jy se, maar nou gou die volgende. EK het n hele paar maande my roer na Morkel & Crause gevat vir n scope mount, ringe lap en bore-sight en R 350 later. 4 Maande later haal ek die scope af om iets te doen. Sien toe dat daar "spacers" op die onderste 2 ringe gesit is om die scope te lig sodat die scope nie op die loop moet raak nie, sien toe ook dat net die onderste 2 helftes gelap was. Haal die spacers uit en toets self met my belynings stafies of dit reg is, baie ontevrede, en hulle lyn glad nie op nie.
Uit einde van die saak. Dit het my n nuwe stel ringe uit die sak gejaag en lapping deur myself gedoen.
Dan net die volgende: Ek het nou al n paar stelle ringe na dit gelap, n man wat se jy lap n stel ringe mount en bore-sight n scope binne n uur kan ek ongelukkig nie glo, want dit vat langer as dit. Of ek is maar net te versigtig!!
Groetnis