Links na Herlaai Data vir 223 Remington
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Links na Herlaai Data vir 223 Remington
223 Remington links hier
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Wyl die 223 dan nou 'n grap is 
My lading gebruik ek vir beide 55gr VMax en 55gr GameKing.
S321 25.2 gr
Remington doppe
CCI 400 primers of PMP Small Rifle Magnum ( Hang af wat mens in die hande kry)
Die TPL is sodat die rondte in die magasynkas pas en gemaklik voer
Die chrony meet 3100fps gemiddeld
Alhoewel die gamekings nie dieselfde POI het nie skiet beide baie skaflike groepe, ek verstel bloot net as ek die verskillende koe?ls gebruik.
VMaxe is vir ape, kese en jakkies. My dogter het 'n kees op 400m deur die bors geskiet mors dood vrek.
Die gamekings is vir jag doeleindes.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Blikkies,
Ek laai 26gr. S321 agter 'n 55gr. V-Max. (gem. 3300vps) Mors lelik met 'n jak
Die lading lewer goeie akkuraatheid uit die Musgrave Mini 90. Let wel: Hierdie lading is meer as Somchem se maksimum lading van 25.9gr S321, maar ek sien nog nie ernstige tekens van druk nie. My PMP doppe hou nie lank as ek hulle met hierdie lading beproef nie 
Ek sal aanbeveel dat jy van 25gr. af toets tot die akkuraatheid wenslik - uit jou geweer is.
Die V-Max punte hou van hierdie ho? spoed. As jy sommer net wil papier skiet kan jy reeds by 23gr S321 begin met jou ladings (agter 55gr. punte.
Dalk kan van die ander ouens raad gee oor ligter punte. Ek weet dat 50gr punte ook lekker werk in die 223.
Groetnis
Hein M.
Ek laai 26gr. S321 agter 'n 55gr. V-Max. (gem. 3300vps) Mors lelik met 'n jak
Ek sal aanbeveel dat jy van 25gr. af toets tot die akkuraatheid wenslik - uit jou geweer is.
Die V-Max punte hou van hierdie ho? spoed. As jy sommer net wil papier skiet kan jy reeds by 23gr S321 begin met jou ladings (agter 55gr. punte.
Dalk kan van die ander ouens raad gee oor ligter punte. Ek weet dat 50gr punte ook lekker werk in die 223.
Groetnis
Hein M.
Last edited by Hein M. on Sat Jul 31, 2010 3:14 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Ek trek ook op 26gr. S321 met 55gr. Nosler SHOTS. Sien nie dat die doppe vinniger agteruitgaan nie, maar dan verloor ek redelik doppe met die semi-auto. Ek dink ook dat dit wys sal wees om te maak soos Hein voorstel en bietjie laer ( 25gr. ) gebruik.
Ek kan nie die spoed onthou nie maar het die spoed van gekoopte PMP ammo ( in die box'e staan - nie geskik vir LM4 of LM5 nie) gebruik om by die lading uit te kom. Tot by die lading was daar nie drukprobleme op die slagdoppe gesien nie.
Ek wil ook byvoeg dat ek die volgende keer as ek weer 'n klomp herlaai die lading so ietwat afwaarts gaan aanpas. Rede hiervoor is dalk nie my skuld nie ( ek was nie die 1ste eienaar nie) maar die geweer het begin weier om af te gaan, toe ek die slotmeganisme uitmekaar gehaal het en die slagpen wat los beweeg in sy kanaal vassteek omdat daar 'n hele klomp ronde plat stukkies metaal in was. Vir my het dit gelyk soos slagdoppie "coating" presies so groot soos die slagpen. Ek het al my gevuurde doppe nagegaan en kon nie enige van die slagdoppe kry wat lyk asof daar iets van hulle af gekom het nie. Maar ek is eerder meer versigtiger as gevolg daarvan. Daarom die gevoel om die kruit te verminder na so 25gr. .
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Van die bok oesters gebruik die volgende:
55gr Vmax
Winchester doppe
PMP primers
S321 24.8gr
Spoed 2900
Die punte werk goed op die bokke
55gr Vmax
Winchester doppe
PMP primers
S321 24.8gr
Spoed 2900
Die punte werk goed op die bokke
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Ek skiet net papier so laai vir 500m to 1000m en het n 6.5 draai loop so kan die 90gr maklik skiet.
90gr Sierra HPBT
25gr Swiss RS52 Kruit
CCI BR4 slagdoppies
Lapua doppe
Ek gebruik dieselfde lading vir 77gr Sierra TMK en nogal snaak dat die 77gr klein bietjie val, meskien so 1 inch. Maar sal maar die kruit so los, dis al klaar bietjie hoog.
Die 77gr is einde van die maand ammunisie of as ek korter afstande skiet.

303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Nog bietjie getoets met Lapau 77gr Scenar, 25gr RS52, CCI 400 en het meer konstante groepering as die Sierra TMK 77gr op 200m gekry. Die Lapau is ook klein bietjie goedkoper maar nie soveel dat dit n faktor sal wees nie.
Het pakkie Berger VLD 90gr punte ook bestel en sal toets. Hulle is 2 maal so duur as die Sierra 90gr HPBT so sal moet baie beter wees teen daai prys voor ek hulle sal kies. Of meskien net hou vir kompetisies as hulle beter is.
Sal altwee weer begin by 25gr RS52 kruit. Met die 90gr gebruik ek CCI BR4 slagdoppies en vir die 77gr gebruik ek CCI 400. BR4 is twee maal so duur en baie moeiliker bekombaar, self meer skaars as die 500 myl wat ek moes ry om 2000 CCI 400 te kry.
Het pakkie Berger VLD 90gr punte ook bestel en sal toets. Hulle is 2 maal so duur as die Sierra 90gr HPBT so sal moet baie beter wees teen daai prys voor ek hulle sal kies. Of meskien net hou vir kompetisies as hulle beter is.
Sal altwee weer begin by 25gr RS52 kruit. Met die 90gr gebruik ek CCI BR4 slagdoppies en vir die 77gr gebruik ek CCI 400. BR4 is twee maal so duur en baie moeiliker bekombaar, self meer skaars as die 500 myl wat ek moes ry om 2000 CCI 400 te kry.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Ek is nou nuuskierig. Jy noem nie jou blyplek nie, maar ek lei af jy is noord van die ewenaar.
Looplengte en wat se spoed kry jy met die 25gr RS52 lading en 90 Sierra.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Woonagtig in Skotland vir afgelope 22 jaar. Was laas week in Johannesburg net voor die groot reen begin het. Was nogal n belewenis om by Safari Outdoor in Mulderdrift te gaan rondkyk. Bank balans het nogal n beitjie gesak. Was nie sulke winkels toe ek nog in SA gebly het nie.
Ek het n 30 inch swaer loop met een draai in 6.5 inch wat moontlik maak dat ek kan 90gr punte kan gebruik. Ook enkelskoot so nie n probleem met length van patroon nie, hy is nogal lank.Sal bietjie meet en aanstuur. Het nog nie spoed getoets nie, sal eers in Januarie weer saam met iemand skiet wat dit vir my kan toets.
Hopelik sal ek dan ook kan sien wat elke punt op 500m doen. Hopelik kan ek ook 1000m probeer volgende jaar.
Ek het n 30 inch swaer loop met een draai in 6.5 inch wat moontlik maak dat ek kan 90gr punte kan gebruik. Ook enkelskoot so nie n probleem met length van patroon nie, hy is nogal lank.Sal bietjie meet en aanstuur. Het nog nie spoed getoets nie, sal eers in Januarie weer saam met iemand skiet wat dit vir my kan toets.
Hopelik sal ek dan ook kan sien wat elke punt op 500m doen. Hopelik kan ek ook 1000m probeer volgende jaar.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Hier is my bekommernis. Ek het nie die looplengte aangepas nie, maar bloot gekyk na die voorspelde druk met daardie lading. Ek sou dink jy sal moet kyk na ietsie laer as 25gr.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Dankie vir die inligting. Kan jy asb verduidelik wat daai grafieke beteken, neem aan dat die 11% wat genoem word in rooi is die % wat ek oor die maksimum SAMI druk is. Is dit SAMI wat die maksimum druk ook bepaal?
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
SAAMI maks druk word links net onder die kaliber getoon. Die berekende druk word in rooi regs onder getoon. Ek het die TPL langer gemaak na 60mm.
Kyk na die volgende plasing en besprekings onder Quick Load herlaai. Jy behoort dan beter te verstaan.
viewtopic.php?t=7805
Kyk na die volgende plasing en besprekings onder Quick Load herlaai. Jy behoort dan beter te verstaan.
viewtopic.php?t=7805
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Hier is my 223 met 24 duim en 1 in 10 loop. Die lading hier is op 'n node bereken om akkuraatheid te verkry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Ek is seker die dopkapasiteit hier is te min en dat 60mm ook aan die kort kant is vir daai 90gr SMK en dat hy moontlik nader aan 64mm laai. Die 223 is egter baie vergewinsgesind as jou slagpen mooi in die slot sit en dan is 62k PSI nie so baie nie. Dit is nie om eers te praat oor van die dryfmiddel se verstek waardes in QL wat verkeerde antwoorde gee nie.tripodmvr wrote: Mon Dec 12, 2022 6:21 pm Hier is my bekommernis. Ek het nie die looplengte aangepas nie, maar bloot gekyk na die voorspelde druk met daardie lading. Ek sou dink jy sal moet kyk na ietsie laer as 25gr.
Blairadam 223_1.png
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Môre.
Het iemand al 'n lading vir Hornady 53gr V-max met S321?
Het iemand al 'n lading vir Hornady 53gr V-max met S321?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
24gr S321 behoort jou 'n goeie beginpunt te gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Dankie Driepoot. Dit is omtrent waar ek wou begin.
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Korreksie, die 90gr is die HPBT Sierra punte. Die 77gr is die SMK (dink nie ek sal hulle gebruik nie, die Lapua 77gr Scenar doen beter op 200m)
Patroon lengte is 67.11 mm gemiddeld oor 10 patrone. Dit is ongeveer 0.015 inch van die "lands" af.
Ek het toets data van 3 jaar gelede gekry en vir 25gr gee 2854 FPS. Daar is ook data tot op 25.7gr wat 2903 FPS gegee het maar is besluit op n laer lading want die groepering was nie konstant bo 25gr nie.
Die Barnard aksie het n goeie reputasie hier en die slot is opmerklik swaarder in vergelyking met ander 223 slotte.
Patroon lengte is 67.11 mm gemiddeld oor 10 patrone. Dit is ongeveer 0.015 inch van die "lands" af.
Ek het toets data van 3 jaar gelede gekry en vir 25gr gee 2854 FPS. Daar is ook data tot op 25.7gr wat 2903 FPS gegee het maar is besluit op n laer lading want die groepering was nie konstant bo 25gr nie.
Die Barnard aksie het n goeie reputasie hier en die slot is opmerklik swaarder in vergelyking met ander 223 slotte.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Jy is heel veilig met daai syfers en dit lyk of jy mooi op 'n node is met daardie spoed.Blairadam wrote: Tue Dec 13, 2022 11:06 am Korreksie, die 90gr is die HPBT Sierra punte. Die 77gr is die SMK (dink nie ek sal hulle gebruik nie, die Lapua 77gr Scenar doen beter op 200m)
Patroon lengte is 67.11 mm gemiddeld oor 10 patrone. Dit is ongeveer 0.015 inch van die "lands" af.
Ek het toets data van 3 jaar gelede gekry en vir 25gr gee 2854 FPS. Daar is ook data tot op 25.7gr wat 2903 FPS gegee het maar is besluit op n laer lading want die groepering was nie konstant bo 25gr nie.
Die Barnard aksie het n goeie reputasie hier en die slot is opmerklik swaarder in vergelyking met ander 223 slotte.
Die 90gr HPBT is deel van Sierra se Matchking reeks
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Dankie Arnold, so wat jy se is ek kan nou nie meer die geweer of ammunisie blameer vir swak groepering nie. Sal julle bietjie op hoogte hou van hoe dit op 500m en 1000m gaan.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Daar is nog 'n boek vol ander verskoningsBlairadam wrote: Tue Dec 13, 2022 11:32 am Dankie Arnold, so wat jy se is ek kan nou nie meer die geweer of ammunisie blameer vir swak groepering nie. Sal julle bietjie op hoogte hou van hoe dit op 500m en 1000m gaan.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Met 'n 67mm TPL het jy maar baie min greep op die koeëlskag (2mm) en die laat val van 'n patroon kan 'n baie skewe lansering veroorsaak. Gaan dit net na want soms is QL se lengtes nie 100%. Dit gee 'n lengte van 29,44mm vir die 90 Sierra.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Ja, daar is nie baie greep nie, spesiaal omdat dit n boat tail is.
Punt lengte is 29.94mm waar van die boat tail omtrent 4.3mm is. Dankie vir die read, as ek een laat val sal dit maar terug gaan in die seating die net om seker te maak.
Punt lengte is 29.94mm waar van die boat tail omtrent 4.3mm is. Dankie vir die read, as ek een laat val sal dit maar terug gaan in die seating die net om seker te maak.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Nou het ek syfers vir my lading. 90gr punte met RS52 kruit, Lapua doppe en CCI BR4 primers. WInd rigting was van die weste teen so 11mph en baie konstant. Teiken was op 500 yards, F-Klas tipe. Koel, 3 grade. Beste patroon van die dag was die Berger VLD. daai 5 was almal kolskote. Die Sierra was tussen 5 en 4 op die teiken (die twee rings langs bull). Weet nie wat ek moet maak van die ES en Stdev op die teiken nie, die gate vertel n ander storie. Het eers die loop warm gemaak met 77gr en eerste skoot uit n koue loop was 107 fps stadiger as volgende skote.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Links na Herlaai Data vir 223 Remington
Het iemand dalk ladings vir S335 of S341 vir Frontier CMJ Flat Point en Spire Point?