Ja, dit is sommer 'n 22LR.
Lisensie aansoeke wagtydperk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het iemand onlangs n renewal gekry of het hulle die nou eers op ys gesit om die backlog van liksense uit te kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het Dinsdag n renewal gekry na 141 werksdae. Vanoggend n nuwe aansoek goed gekeur na 65 werksdae.Capt. Oblivious wrote: Wed Nov 23, 2022 10:59 am Het iemand onlangs n renewal gekry of het hulle die nou eers op ys gesit om die backlog van liksense uit te kry
Hano
-
iwbotha
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Mar 05, 2019 10:49 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 22 Febr 2022 hernuwings aansoek vir handwapen ingedien by Lyttelton Pol stasie
14 Nov 2022 goedgekeur - wag vir lisensie kaard
14 Nov 2022 goedgekeur - wag vir lisensie kaard
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 1 Maart 2021 hernuwingsaansoek ingedien vir 'n paar lisensies..... Steeds niks... Die jaar februarie 2 ingedien en weer 1 in junie... ook steeds niks...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Minder as 3 weke in Pta vir goedkeuring.
Iemand in Petoorsdorp werk vir n slag.
Met n vleisie...
Iemand in Petoorsdorp werk vir n slag.
Met n vleisie...
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
In Feb my hernuwing in gegee, het 6 weke terug my renewal approval gekry en het die week 'n SMS gekry wat sê my kaartjie is reg.Capt. Oblivious wrote: Wed Nov 23, 2022 10:59 am Het iemand onlangs n renewal gekry of het hulle die nou eers op ys gesit om die backlog van liksense uit te kry
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ok nee dan moet ek seker ma nog bq wag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lisensie vandag goedgekeur na 76 dae.Ockert1992 wrote: Tue Nov 08, 2022 10:44 am My laaste aansoek is 15 Augustus ingegee en is 07/11/2022 "Received at licensing section". So ja ons wag maar nog. Vrydag gou nog 'n aansoek ingee.
Groete
Ockert
- finch
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My amnestie aansoek wat 3 febr 2021 ingegee is vandag goed gekeur. 672 kalendar dae en 481 werksdae om n pakkie papiere te verwerk... Dit het my 32 epos versoeke vir vordering gekos. Nou is die vraag of die polisie nog die geweer het en of dit in dieselfde goeie toestand is as wat dit ingegee was...
Last edited by finch on Fri Dec 09, 2022 2:43 pm, edited 1 time in total.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het vier maande gelede aansoek gedoen vir 'n nuwe competency en die hernuwing van een geweer se lisensie. My competency is verlede week goedgekeur.
Mooi loop
Mooi loop
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het ook omtrent vier maande gewag vir comp renewal. Nou behoort hernuwings aandag te kry.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het vandag na 778 dae my sms vir die goedkeuring van my compentcy hernuwing gekry. As dinge so aanhou gaan ek vir die derde seisoen jag met wapens wat se lisensies verval het en waarvoor die hernuwings betyds ingegee is.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vandag weer 'n goeie nuus gekry, 108 dae vir 'n nuwe lisensie aansoek.
-
AOosie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Dec 28, 2016 4:17 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 22 Des 2 hernuwings ingedien, sopas SMS ontvang dat dit aandag geniet. Nie seker of dit nuut is nie, maar die DFO het gesê hernuwings word nou op provinsiale vlak gedoen ipv nasionaal? Hoe dit ookal werk, ek is bly om te sien iets gebeur!
FN 308
BRNO .22
BRNO .22
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My hernuwing na n jaar goedgekeur.
Hoe lank wag mens deesdae vir jou kaartjies. Het nuwe kaart nodig vir transaksie.
Hoe lank wag mens deesdae vir jou kaartjies. Het nuwe kaart nodig vir transaksie.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwings x4 ingedien 18.3.2021,
Goedgekeur 29.10.2022,
Kaarte ontvang 9.1.2023.
Beste.
Goedgekeur 29.10.2022,
Kaarte ontvang 9.1.2023.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goeie vriend se nuwe aansoek binne 3 maande geheel en al afgehandel.
My eie hernuwing het ongeveer twee maande gevat.
My eie hernuwing het ongeveer twee maande gevat.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
110 dae gister vir my aansoek geneem vanaf inhandig by DFO tot goedkeuring.Arnold wrote: Wed Jan 04, 2023 3:51 pm Vandag weer 'n goeie nuus gekry, 108 dae vir 'n nuwe lisensie aansoek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kaap kolonie moet maar hul eie vlag kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het n nuwe aansoek wat op 62 dae staan vandag, le al vanaf die 18de November by Received at licensing…
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Herman.Huyser
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Jan 12, 2023 1:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
2 hernuwing aansoeke ingedien 28/02/2022,
17/02/2022 SMS gekry (in for consideration),
09/01/2023 SMS gekry (approved)
Nou die wag vir die kom kry jou kaartjies SMS
17/02/2022 SMS gekry (in for consideration),
09/01/2023 SMS gekry (approved)
Nou die wag vir die kom kry jou kaartjies SMS
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het begin November n nuwe aansoek in gegee, hy lê sedert 30 November by "Send to provincial DFO" die stasie kan nie antwoorde gee oor hoekom hy daar vas gehaak het nie. Om te bel lewer ook geen resultate op nie.
Hano
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek self het ook n nuwe aansoek wat sedert 29 Nov op die stelsel wys dat hy by die prov DFO is. Al antwoord wat hulle gee is "try next week again".
-
GustavSnyman1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Thu Oct 13, 2022 8:44 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hoe lank wag mens deesdae vir jou kaartjje. Ek het my printout 13 Januarie gaan kry.
7 x 57 CZ 550