Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
‘n Goeie vriend hier in Empangeni het hierdie mes vir my gemaak. Dis n custom slipjoint met swart kameelperd been scales, N690 staal en bolsters. Met afwerking kom van die natuurlike been kleur deur.
Die veer is styf genoeg dat hy amper as n fixedblade werk. Lem is 84mm en toe lengte is 104mm.
Edge is 18 grade en afwerking is so goed soos ek al op enige custom slipjoint of kommersiële knipmes gesien het.
Die tyd en effort wat in sy meskamer ingaan, nie te noem die 20+ masjiene nie dikteer logies die prys, tessme met n mark wat via instagram die VSA manne teiken.