Weet iemand dalk wie vervaardig so ‘n knaldemper.
Dankie
Aanglip knaldemper vir .22.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Aanglip knaldemper vir .22.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Ek weet nie vervaardig dit nie, maar Special Armory hou van dit aan.
https://specialarmory.com/?s=silencer
https://specialarmory.com/?s=silencer
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Baie dankie!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Myne wat soos daardie lyk is 'n Manders. Jy kon dit destyds koop. Gebruik dit al vir 30 jaar op my BRNO Mod. 1 Dink ek het toe R350 betaal. So Special Armory se pryse is goed...
Dit draai met 3 allenkeys vas teen die loop. Sit net 'n dun plaatjie in vir beskerming, anders maak dit lelike merkies onderaan die loop...
Mooiloop!
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Hoe werk so n knaldemper?
Neem aan dat die korrel seker steeds moet afkom?
Neem aan dat die korrel seker steeds moet afkom?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2212
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Nee, hulle het gewoonlik n opening wat rondom die korrel pas. Hy skuif letterlik oor die loop soos wat twee stukke pyp oor mekaar sou pas.B Five wrote: Wed Dec 07, 2022 11:06 pm Hoe werk so n knaldemper?
Neem aan dat die korrel seker steeds moet afkom?
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Camdix het ook n ruk gelede n paar gehad, dink dit was vir Norinko en nog n ander maak CBC of so iets. Meet net jou .22 se loop dikte en maak seker die demper gaan pas. My Krico se loop was bietjie te dik gewees vir ene.
-
Maartin
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Dirk 0766084261 - Werk vanuit Krugersdorp.
Ek het 2 van die aanglip knaldempers by hom laat maak en is baie tevrede. Dit glip oor met 3 skroefies aan die onderkant.
Ek het 2 van die aanglip knaldempers by hom laat maak en is baie tevrede. Dit glip oor met 3 skroefies aan die onderkant.
Everything seems impossible, until it is done.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Dankie almal.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Aanglip knaldemper vir .22.
Fanta maak net seker daar is nie speling tussen jou loop en knaldemper - die "grub screws" druk hom dan van senter af.

