Ligste en kleinste knaldemper vir .308
-
OomKaspaas
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Mon Apr 09, 2018 9:32 pm
Ligste en kleinste knaldemper vir .308
My Winchester Cayote Light .308 het M16x1 skroefdraad en ek wil graag n knaldemper op hom sit. Ek soek iets so lig en kompak as moontlik om nie sy balans te versteur nie. Ek aanvaar dat n kleiner knaldemper nie so effektief gaan werk soos n groter een nie, solank sy verrigting vs grootte sin maak. Enige voorstelle?
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Ligste en kleinste knaldemper vir .308
Mute!
Naand sê oom.
Die eienaar van mute scilencers, Gawie is direk betrokke by ons.
Hy sal verseker iets kan op tower. Stuur gerus vir my 'n PM met oom se grote vereistes, dan kan ons 'n plan maak met iets wat oom pas.
Groete Ben
Naand sê oom.
Die eienaar van mute scilencers, Gawie is direk betrokke by ons.
Hy sal verseker iets kan op tower. Stuur gerus vir my 'n PM met oom se grote vereistes, dan kan ons 'n plan maak met iets wat oom pas.
Groete Ben
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Ligste en kleinste knaldemper vir .308
Die ultimate vir dit is Freyr en Devik silincer. Vir die 308 sal jy die 196 featherweight gebruik.
Hy weeg- 196g.
Hy steek 109mm voor die loop verby.
Suppression is 29db - 31db
Titanium core met aluminium casing.
Hy weeg- 196g.
Hy steek 109mm voor die loop verby.
Suppression is 29db - 31db
Titanium core met aluminium casing.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Ligste en kleinste knaldemper vir .308
Ek stem 100% met Nico saam. Ek besit een van hulle en die klein en ligte knaldemper is net so stil soos ander knaldempers wat dubbel so groot is.Nico Harris wrote: Wed Nov 30, 2022 5:33 am Die ultimate vir dit is Freyr en Devik silincer. Vir die 308 sal jy die 196 featherweight gebruik.
Hy weeg- 196g.
Hy steek 109mm voor die loop verby.
Suppression is 29db - 31db
Titanium core met aluminium casing.
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Ligste en kleinste knaldemper vir .308
Ek soek al lank na 'n knaldemper waarmee ek kan saamleef op 'n stapjag roer. Ek het onlangs 'n Freyr & Devik 196 op my .30-'06 gesit. Dit is 'n puik keuse indien jy 'n ligte, kompakte demper soek wat die minimum invloed op 'n geweer se balans het en steeds baie stil is.Nico Harris wrote: Wed Nov 30, 2022 5:33 am Die ultimate vir dit is Freyr en Devik silincer. Vir die 308 sal jy die 196 featherweight gebruik.
Hy weeg- 196g.
Hy steek 109mm voor die loop verby.
Suppression is 29db - 31db
Titanium core met aluminium casing.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Ligste en kleinste knaldemper vir .308
Waardevol, dankie manne.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ligste en kleinste knaldemper vir .308
https://www.twinboreagencies.co.za/prod ... weight-149
https://www.twinboreagencies.co.za/prod ... weight-196
https://www.twinboreagencies.co.za/prod ... weight-196
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
