Baie interresante vraag wat ek gisteraand vir Dokkie gevra het is ek herlaai mos vir die 300H&H maar het n ekstra paar dies vir 300win. Nou my vraag was sal dit moontlik wees om net die win se dies te gebruik vir necksize op die H&H, Omdat die H&H se dop baie meer egalig van onder na bo taper as die win sal die dies mos nie die kant vang nie net die nek.
Ek luister wat se die ander slim manne. Miskien het iemand dit al getoets
Necksize Kopkrap
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Necksize Kopkrap
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Gerard
Re: Necksize Kopkrap
Dit sal nie werk nie want:
1. Die 300WM se nekdeursnee is groter as die 300H&H.
2. Die 300WM se dop deursnee is groter as die 300H&H net voor die belt. Omdat die 300WM se dop korter is as die 300H&H, is die groter deursnee van die 300WM dus op 'n punt waar die 300H&H heelwat kleiner is as die 300WM. Die belyning van die 300H&H sal dus baie wisselvallig wees.
Dit sal beter wees om die 300H&H sizer net 'n klein bietjie op te stel soadat dit net net nie aan die skouer raak nie. Deurskynende parcel tape is 40 mikron dik. Plak vier dun repies kleefband wat van die middel van die skouer, oor die hoek na die dop se rompgaan en so 3mm af op die romp is. Bring die dop tot bo in die pers en skroef die sizer af tot jy kan voel hy raak aan die dop. Sluit die sizer daar. Gebruik parcel tape (die bree een) want sommige van die gewone sellotape is te dik.
As die sizer se sluitring nie kan sluit nie, verkoop die stel aan iemand wat jy nie van hou nie en kry 'n ordentlike stel.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Necksize Kopkrap
Gerard wrote: Dit sal nie werk nie want:
1. Die 300WM se nekdeursnee is groter as die 300H&H. Die interne deursnee???, maw die diameter van die expander ball verskil, dis mos nou wat jy s? ne oom Gerard of vertsaan ek die spec verkeerd? hulle skiet dieselfde diameter koeel??
2. Die 300WM se dop deursnee is groter as die 300H&H net voor die belt. Omdat die 300WM se dop korter is as die 300H&H, is die groter deursnee van die 300WM dus op 'n punt waar die 300H&H heelwat kleiner is as die 300WM. Die belyning van die 300H&H sal dus baie wisselvallig wees.Die dinge het ek ook gestraand oor die foon ges?
Dit sal beter wees om die 300H&H sizer net 'n klein bietjie op te stel soadat dit net net nie aan die skouer raak nie. Deurskynende parcel tape is 40 mikron dik. Plak vier dun repies kleefband wat van die middel van die skouer, oor die hoek na die dop se rompgaan en so 3mm af op die romp is. Bring die dop tot bo in die pers en skroef die sizer af tot jy kan voel hy raak aan die dop. Sluit die sizer daar. Gebruik parcel tape (die bree een) want sommige van die gewone sellotape is te dik.Ek het vir Blok van die metode vertel, maar ook dat ek nie mal is oor die partial fullsize/necksize metode nie en eerder dan necksize matrys sal koop
As die sizer se sluitring nie kan sluit nie, verkoop die stel aan iemand wat jy nie van hou nie en kry 'n ordentlike stel.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Necksize Kopkrap
Nie die interne deursnee nie, die nekdeursnee. Die expander balls is dieselfde, ek bedoel die kamer of rondte se nekdeursnee. Die wanddikte van 'n 300WM dop se nek is dikker as die van 'n 300H&H. Beide se rondte nekdeursnee is kleiner as die respektiewe kamer se nekdeursnee maar die verhouding tussen die 300WM en die 300H&H se kamer of rondte bly dieselfde.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Necksize Kopkrap
Okay dis wat ek gedink het