Howa 6mm Varmint Info asb?

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Howa 6mm Varmint Info asb?

Post by Eight »

Dag almal,

Ek het n Howa 6 Creedmoor varmint 26 duim loop gekoop en soek asb bietjie info van die wat weet.

1) Hy kom klaar met draad gesny vir silencer maar dis daai snaakse imperial 5/8 24 wat heelwat dunner is as M18-1. Wat ek wil weet is, vat dit nie te veel “vleis” weg van die loop en veroorsaak “trumpeting” nie? Ek weet hul se jy moet so die draad so groot as moontlik hou op n loop. Hoeveel lengte sal ek van die loop berloor as ek die draad afsny en M18-1 draad laat sny?

2) Watse kruit werk vir jul goed met die 108/110gr punte? H4350 lyk na slegte dopvulling %. Iemand al H1000 probeer?

3) Oor die algemeen hoe ervaar jul die Howa 6mm Creedmoors? Ek gaan hom in n KRG bravo kolf sit en bed. Dit lyk na n baie lekker lang afstand gong skiet geweer met min recoil?
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1396
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Howa 6mm Varmint Info asb?

Post by snakker »

Op vraag 1: ek sou dit nooit doen nie - verloor al doe voordeel van die 26 duim aankoop. Skiet hom net so, as daar probleem ontstaan later (onwaarskynlik) dan fix jy dit daai tyd

Groete

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Howa 6mm Varmint Info asb?

Post by tripodmvr »

Hier is Hodgon se resepte vir die swaarder koeëls. Gaan loer ook by VV en ander vir inligting. Let wel, die' is vir 24 duim loop.
TempH.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 457
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Howa 6mm Varmint Info asb?

Post by JF123 »

Eight wrote: Fri Nov 04, 2022 11:36 am Dag almal,
...

1) Hy kom klaar met draad gesny vir silencer maar dis daai snaakse imperial 5/8 24 wat heelwat dunner is as M18-1. Wat ek wil weet is, vat dit nie te veel “vleis” weg van die loop en veroorsaak “trumpeting” nie? Ek weet hul se jy moet so die draad so groot as moontlik hou op n loop. ...
Dit voldoen heeltemal aan SAAMI spesifikasies
https://saami.org/technical-information ... -drawings/

Ek dink nie dit sou so gewees het as daar enigsins newe effekte was nie.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Howa 6mm Varmint Info asb?

Post by Eight »

Baie dankie, wat is die konsensus aangaande hoe die 6 creed Howas skiet en met watse punte? Ek kry die gevoel daar was n paar hulle wat gesukkel het?
User avatar
WicusdP
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 389
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm

Re: Howa 6mm Varmint Info asb?

Post by WicusdP »

Naand Eight

Ek het die “26 Howa Creed wat bitter mooi skiet met met 105gr Hornady HPBT Match voor 40.5gr S365 (Batch 97) @ 3040 fps.
Hy is in ‘n GRS Bifrost kolf.

Die geweer skiet met min moeite 0.5 MOA en soms kleiner as ek bietjie fokus.

Het hom al geskiet als tussen 3010 en 3090 fps en groeperings bly kontant klein groepies.

Het onlangs baie suksesvol met hom geskiet tot op 900 meter.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Howa 6mm Varmint Info asb?

Post by Eight »

Baie dankie vir die terugvoer Wicus
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Howa 6mm Varmint Info asb?

Post by Capt. Yoda »

Dis n Creedmoor, maak nie saak of hy 6 of 6.5 is nie jy gaan net sukkel.....
















nee wat ek speel somer hulle skiet mooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply