Claw range bullets

Post Reply
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Claw range bullets

Post by Stephan86 »

Dag se,

Het enige van julle al Claw se range ammo gebruik en wat was jul resultate?

Ek oorweeg om dalk hul 6mm koeels te gebruik vir teiken skiet en so nou en dan kopskote.
Last edited by Stephan86 on Mon Oct 17, 2022 1:51 pm, edited 1 time in total.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Claw range ammo

Post by Frederik »

Dink nie hulle range koele is in 6mm net van 9.3 en groter ek mag verkeerd wees en dinge het dalk verander.
Maar as ek kyk na die finish van die range koele moet net nie world class groep verwag nie.
Met die groter kalibers en naby skiet sien jy nie sommer die verskil nie.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Claw range ammo

Post by Lategan1 »

Stem saam hiermee.

Koste vriendelike oefening en kortafstand kompetisie. Het laasweek een gedoen, my skietwerk vryhand was baie swakker as wat die swakste groepering met hulle op Buffel 25 en 50m kan lewer!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Claw range ammo

Post by Stephan86 »

Frederik wrote: Mon Oct 17, 2022 11:53 am Dink nie hulle range koele is in 6mm net van 9.3 en groter ek mag verkeerd wees en dinge het dalk verander.
Maar as ek kyk na die finish van die range koele moet net nie world class groep verwag nie.
Met die groter kalibers en naby skiet sien jy nie sommer die verskil nie.
Ek het so bietjie navraag gedoen en hul het wel vir die kleiner kalibers ook teiken koele.

Ek sal 50 koop en hul toets en sien wat gebeur, ek kry nie enige ander "local" lood teiken koeëls nie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Claw range ammo

Post by Johan van Wyk »

Range "Ammo"? Laai iemand in SA?
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Claw range ammo

Post by Stephan86 »

Johan van Wyk wrote: Mon Oct 17, 2022 1:47 pm Range "Ammo"? Laai iemand in SA?
Jammer ek het my topic se naam verander, dit is net bullets.

Ma ja PMP, Nobletec en 'n paar ander manne laai in SA
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Claw range bullets

Post by Johan van Wyk »

Ek het 'n drastiese swak ondervinding met Claw range bullets gehad. As dit nie was vir die feit dat ons weens die gebreekte koeel (en spesifiek waar die stuk mantel vasgesteek het) nie nog 'n patroon in die dubbel se kamer se kamer kon inkry nie, was daar baie amper GROOT moeilikheid.

As iemand my kan help om 'n foto op te laai stuur ek dit met graagte aan.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Claw range bullets

Post by tripodmvr »

Stuur na my toe Johan. Gebruik my forumnaam plus die gmail.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Claw range bullets

Post by Johan van Wyk »

tripodmvr wrote: Tue Oct 18, 2022 9:07 am Stuur na my toe Johan. Gebruik my forumnaam plus die gmail.
Dankie, ek het die foto's gestuur.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Claw range bullets

Post by tripodmvr »

Het nog nie fotos gekry nie. Het my epos adresse vir jou gestuur op nommer wat met 7403 eindig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Claw range bullets

Post by tripodmvr »

20200825_161241 Small.jpg
20200825_161248 Small.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Claw range bullets

Post by Johan van Wyk »

Dankie vir die plasing van die foto's.

Wat julle hier sien is die oorblyfsels van 'n 320-grein Claw Range Bullet in 9,3. Hy was uit 'n Gibbs .360 No 2 NE geskiet teen 2 200 vps en hy het presies op die krimpgroef middeldeur gebreek in die hitte van die oomblik. Gelukkig het die stuk mantel vlak genoeg vasgesteek dat ons nie 'n nuwe patroon in die linkerloop se kamer kon inkry nie, maar nog 'n sentimeter of so en ons het moeilikheid gehad.

Om goedkoop koele vir die baan te maak is 'n goeie idee, maar die spulletjie het my geleer dat loodkern koeels of voor of agter heeltemal toe moet wees. Om koper waterpyp te krimp om 'n mantel te vorm om 'n stuk sagte lood is nie 'n goeie idee nie. Ek het nog nie weer Claw Range Bullets probeer in enige van my gewere nie en ek beplan ook nie om die gewoonte te verander nie.
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Claw range bullets

Post by Stephan86 »

Johan dankie vir jou terugvoering, dit maak nou 'n ander blik wurms oop die.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Post Reply