Watter GPS

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Watter GPS

Post by Christo »

Hein jy kan sy kaart later koop. Daar is myns insiens vir 'n plaas nie 'n beter GPS vir die prys nie. Die ding kan ook hektare meet. Hy is lekker om in jou sak te pas en werk met penlight batterye wat sekerlik die maklikste is om te herlaai. Koop net iets met meer as 2500mAh.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Watter GPS

Post by henslin »

Hein - ek gebruik die Legend HCX ( kleurskermpie ) daagliks - plantasie opnames, kaarte opdateer ens. Waarde vir geld - PUIK. !!
Het vir my privaat die Garmin Dakota 20 gekoop, sonder kaarte. Word gebruik vir Geocaching ( skattejag) 4X4, Jag en alles waarvoor jy die Nuvi reeks sal gebruik. Ek gebruik die Tracks4Africa kaarte en vind hulle meer volledig op die platteland as die Streetmapstorie van Garmap. Weet nie of dit waar is nie, maar het gehoor T4A en Garmap gaan saamwerk.
Sal graag die Geocaching storie aan die manne wil bekend stel. ( Geocaching.com) Hier leer jy om wraggies 'n GPS en kaarte te bebruik. Sien so ook dele van die land wat jy nie geweet het bestaan nie. As jy my die koordinate gee sal ek tot jou koos onder jou bed kom uithaal - LOL !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Watter GPS

Post by theedge »

henslin wrote: Hein - ek gebruik die Legend HCX ( kleurskermpie ) daagliks - plantasie opnames, kaarte opdateer ens. Waarde vir geld - PUIK. !!
Het vir my privaat die Garmin Dakota 20 gekoop, sonder kaarte. Word gebruik vir Geocaching ( skattejag) 4X4, Jag en alles waarvoor jy die Nuvi reeks sal gebruik. Ek gebruik die Tracks4Africa kaarte en vind hulle meer volledig op die platteland as die Streetmapstorie van Garmap. Weet nie of dit waar is nie, maar het gehoor T4A en Garmap gaan saamwerk.
Sal graag die Geocaching storie aan die manne wil bekend stel. ( Geocaching.com) Hier leer jy om wraggies 'n GPS en kaarte te bebruik. Sien so ook dele van die land wat jy nie geweet het bestaan nie. As jy my die koordinate gee sal ek tot jou koos onder jou bed kom uithaal - LOL !!!
+1
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 787
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Watter GPS

Post by Heinds »

Dankie aan almal vir julle eerlike terugvoering!

Ek het besluit op die Legend Hcx met die T4A kaarte en sal terugvoering gee sodra die eerste jakster met sy hulp geval het.  :D

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Post Reply