Ek het 'n ruk gelede 'n sneller vanaf oorsee bestel, en toe het hierdie verkeerde vabond by my opgedaag. Miskien kan iemand dit gebruik. Wapp my vir beter foto's.
Onbekende sneller
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Onbekende sneller
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Onbekende sneller
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Onbekende sneller
Die onbekende sneller lyk dit na die Anschutz 5001 double set triggers.
Hopelik sal die inligting iemand kan help.
Hopelik sal die inligting iemand kan help.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Onbekende sneller
Dit is omdat jy in die middel van die nag op die internet rondkrap.
Ek is bly jy het nie 'n bruid uit Thailand bestel nie.
Ek is bly jy het nie 'n bruid uit Thailand bestel nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Onbekende sneller
Nee wat.Gawie(13mm) wrote: Sat Oct 01, 2022 8:24 am Dit is omdat jy in die middel van die nag op die internet rondkrap.
Ek is bly jy het nie 'n bruid uit Thailand bestel nie.
Soos wat die ou vir sy vrou gesê het toe sy hom beskuldig dat hy haar verneuk: "Jy gee my soveel dinges, dink jy regtig ek het nog 'n vrou in my lewe nodig?"
Ek het twee Anschutz geweertjies en het eendag navorsing op my eie sneller gedoen. Myne het albei die enkel sneller, maar die foto's het nogal bekend gelyk.
