Next Level Surpressor - HELP

Post Reply
User avatar
pwdejager
Hero Member
Hero Member
Posts: 507
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Next Level Surpressor - HELP

Post by pwdejager »

Is daar iemand wat met een skiet wat my kan help asb.

Ek het een op my 243, nadat sy "tuner" gestel is, en hom baie styf vasgedraai het (van binne soos gewys in aanlyn videos), skiet ek 0.4MOA groeperings.

MAAR na so paar skote skiet hy soos 'n haelgeweer, en dan kom ek agter hy is weer los (so uit "tune" setting uit).

Maak nie saak wat ek doen nie, hy bly losgaan. Ek het al locktight op die tuner se thread gesit nadat ek hom ingestel het, maar hy gaan nogsteeds aan die binnekort los en die interne baffles skuif weer rond.

Ek is raadop en wil baie graag die ding in die see gaan gooi.

Enige hulp sal waardeer word.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Next Level Surpressor - HELP

Post by ruaanb »

Kontak die vervaardiger. Jy het n probleem en Hy moet jou help.
Post Reply