Alweer n knaldemper vraag
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Alweer n knaldemper vraag
Jis manne, ek wil n kleinerige ligte knaldemper op n 223 sit. Ek het sovêr 2 uitgesonder, die M38 van Hog en die Shorty van Warrior. As iemand ondervinding het van hulle gee asb julle kommentaar "pro en cons". My budget kan nie oor R3000 gaan nie so Atec, Aimsonic, ens is uit en gewig moet nie oor 350gr wees nie.
By voorbaat dank
By voorbaat dank
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Warrior se shorty is baie smaart.
Letwel daar is KD op die mark wat beter is maar nie so klein nie
Letwel daar is KD op die mark wat beter is maar nie so klein nie
-
J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Ek het die Warrior shorty op my 303. In vergekyking met die Warrior large is hy nie so stil nie, maar maak die recoil aansienlik beter op die 303 wat minder as my BRNO .22 weeg.
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Alweer n knaldemper vraag
Die Silent Hunter van Henk op my 308 werk lekker. Nie seker oor die gewig nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Silent Hunter is n lekker KD op n jag geweer dalk net n bq swaarder as die 350gram wat Lamtjop soek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1888
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Ek het 'n Aghmed op my 223. Lekker lig en daai roer loop soos 'n muis met slippers.
Maak 'n verskil
- pwdejager
- Hero Member

- Posts: 504
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Ek het ook n Achmed, op my 308 en baie happy met hom. Baie lig, baie minder recoil en goeie suppressing
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Hunt buddy 400gr
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1650
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Alweer n knaldemper vraag

Hierdie raak gesien… Ek hoor goeie goed
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Alweer n knaldemper vraag
Achmed nooit weer nie. Warrior al die pad.
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Warior Shorty met ‘n tromprem vooraan. Nie die stilste nie, maar is aanvaarbaar. Lig, kort en goeie recoil vermindering.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Ek het al met Martel van recoil reaper gepraat, hy stel die groter 1 voor. Recoil vermindering op 223 is nie eintlik n probleem nie, ek wil skiet sonder om my ore of mense rondom my se ore seer te maak.
Ruaan wat was fout met Achmed?
Wat van die Hog manne?
Ek sien die Warrior medium weeg 342gr so dit kan ook nog werk.
Ruaan wat was fout met Achmed?
Wat van die Hog manne?
Ek sien die Warrior medium weeg 342gr so dit kan ook nog werk.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Alweer n knaldemper vraag
Krom begin trek na so 2-3 skote weens hitte.
Koel af dan raak die koeël met volgende koue skoot.
Helber het my vertel die geweer se draad is skeef gesny. n Warrior op dieselfde draad opgedraai en geen probleme nie.
Koel af dan raak die koeël met volgende koue skoot.
Helber het my vertel die geweer se draad is skeef gesny. n Warrior op dieselfde draad opgedraai en geen probleme nie.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Ek het al 'n redelike paar silencers in my lewe gehad. My persoonlike opinie is dat next level silencer die beste balans het tussen gewig, size, recoil reduction en klank demping.
As jy net klank wil demp, die oryx is baie goed.
Ek ken ongelukkig nie die gewigte van die outjies nie
As jy net klank wil demp, die oryx is baie goed.
Ek ken ongelukkig nie die gewigte van die outjies nie
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Alweer n knaldemper vraag
Is daar dalk iemand wat die Warior Shorty met tromprem + barrel tuner gebruik en kan vertel of dit goed werk.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- pwdejager
- Hero Member

- Posts: 504
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Gebruik een op my 6.5 Creed. Swaar, maar vir my doel is dit nie 'n probleem nie, en werk fantasties met die tuner! Sal nie sommer weer 'n brake of supressor koop sonder 'n tuner nie.jdpretorius wrote: Tue Aug 30, 2022 6:33 pm Is daar dalk iemand wat die Warior Shorty met tromprem + barrel tuner gebruik en kan vertel of dit goed werk.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Alweer n knaldemper vraag
Baie dankie..... juis gewonder hoe effektief die tuner werk.pwdejager wrote:Gebruik een op my 6.5 Creed. Swaar, maar vir my doel is dit nie 'n probleem nie, en werk fantasties met die tuner! Sal nie sommer weer 'n brake of supressor koop sonder 'n tuner nie.jdpretorius wrote: Tue Aug 30, 2022 6:33 pm Is daar dalk iemand wat die Warior Shorty met tromprem + barrel tuner gebruik en kan vertel of dit goed werk.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek kon nog nie n ander maak op spoor wat die selde kombo biet nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1888
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Dis jammer om te hoor. Ek het so ongeveer 150 rondtes deur myne sonder enige probleme.ruaanb wrote: Tue Aug 30, 2022 4:51 pm Krom begin trek na so 2-3 skote weens hitte.
Koel af dan raak die koeël met volgende koue skoot.
Helber het my vertel die geweer se draad is skeef gesny. n Warrior op dieselfde draad opgedraai en geen probleme nie.
Maak 'n verskil
- charlk
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
More, hoop dit Gaan goed met almal.
Wie het Al met APW se Warbird geskiet of gewerk mee.
Soek self n nuwe silencer.
Baie dankie
Sent from my CPH2197 using Tapatalk
Wie het Al met APW se Warbird geskiet of gewerk mee.
Soek self n nuwe silencer.
Baie dankie
Sent from my CPH2197 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Ligste KD wat ek nog ooit in my hand gehad het, die videos wat hulle ons gewys het lyk dit of hul ook bitter baie recoil weg vat.
Pryse is bq hoer as die avg KD maar as ek weer een koop sal dit daai featherweight 196 wees
https://www.twinboreagencies.co.za/sound-moderators
Pryse is bq hoer as die avg KD maar as ek weer een koop sal dit daai featherweight 196 wees
https://www.twinboreagencies.co.za/sound-moderators
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1005
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Kyk ook na PH Precision sin.
Kry n klomp verskillendes en is ontwerp deur Pieter vd Westhuizen(Protea Sa Jaggeweer skut)
Kan hulle op Facebook soek.
Website nog onder konstruksie
Kry n klomp verskillendes en is ontwerp deur Pieter vd Westhuizen(Protea Sa Jaggeweer skut)
Kan hulle op Facebook soek.
Website nog onder konstruksie
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Lyk my daar is omtrent nou meer silencer vervaardiger in SA as wat daar PHe in Pretoria is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Ek het PH precision gesien maar hy is 100% aluminium die "nut" wat op loop draai ook alu, eks bang daai draad gaan nie lank hou nie.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1005
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Kontak hulle.Lamtjop wrote: Wed Aug 31, 2022 8:57 pm Ek het PH precision gesien maar hy is 100% aluminium die "nut" wat op loop draai ook alu, eks bang daai draad gaan nie lank hou nie.
Ek glo Pieter sal enige part vervang wat nie op standaard is nie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Alweer n knaldemper vraag
Wat dink julle manne van Tewis se silencers? Hy bly mos deesdae op Stilbaai maar ek glo hy bou nog. Ek het al met een op n 243 geskiet en hy was
goed gedemp, nie te veel recoil nie en hulle is ook uit aluminium gebou, so redelik lig en onder R3000 gefit laas wat ek gehoor het.
goed gedemp, nie te veel recoil nie en hulle is ook uit aluminium gebou, so redelik lig en onder R3000 gefit laas wat ek gehoor het.
