Goeie dag
Hier is 2 fotos van kallers wat gevang is en gevreet is wat sal julle sê is die sondaars? Jakkals bruin hyena of wat? Mpumalanga Gauteng area
Wat vang so?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Wat vang so?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat vang so?
Ek sou se Jakals ma kom ons kyk wat se die kenners
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Wat vang so?
Hoekom se jy hulle is gevang? Vra net of dit nie natuurlike oorsake is en diere daarna kom eet het nie.... die manier wat vel in rondte gesny is lyk na kat....maar kanse is goed dat jakke en muishonde/ meerkatte ook daar geeet het na die vangs vrekte.
Groetnis
Groetnis
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wat vang so?
Boer sê so het dit self nie gesien nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Wat vang so?
n Boer hier by ons sê dis n rooikat.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Wat vang so?
Dit is moeilik op n foto..... maar daai lyk dan na jongbeeste?
Ek nog nooit gehoor dat n rooikat of jakkals sulke sterk beeste vang nie.
Ek nog nooit gehoor dat n rooikat of jakkals sulke sterk beeste vang nie.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Wat vang so?
As jy karkas kry, kyk altyd om keel en agterkop vir bytmerke (slag vel oop as dit moet om beter te sien). Dit sal dadelik vir jou sê of dit luiperd/hiëna grootte roofdier was of jakkals/rooikat grootte. Verder behoort spore ook 'n goeie aanduiding te gee indien terrein dit toelaat. As jy die 2 dinge kan raaksien, kan jy in meeste gevalle al met redelike sekerheid sê wat het gevang.
Dit lyk my wel op daai karkas of jakkalse geëet het. Kan wel nie sê of hulle die kalwers doodgemaak het nie. Maar ek is geen kenner nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Dit lyk my wel op daai karkas of jakkalse geëet het. Kan wel nie sê of hulle die kalwers doodgemaak het nie. Maar ek is geen kenner nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat vang so?
Ja hulle lyk al n bq groot vir een Jakals of Rooikat om te vang, Jakals lyk of hulle die eet werk gedoen het dalk was daar iets anders betrokke maar dan glo ek nie daar sou so min geeet gewees het nie.Nico de Jager wrote: Mon Aug 29, 2022 9:00 pm Dit is moeilik op n foto..... maar daai lyk dan na jongbeeste?
Ek nog nooit gehoor dat n rooikat of jakkals sulke sterk beeste vang nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.