Goeie naand.
Ek het 30mm warne ringe op n picatini rail.
Ek kani die scope ver genoeg vorentoe skuif nie aangesien die fokus ring vasdruk teen rail.
Hoe weet ek watter hoogte ring my probleem sal oplos.
Wat meet ek om te sien wat ek op het?
HOE MEET JY WARN RINGE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: HOE MEET JY WARN RINGE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: HOE MEET JY WARN RINGE
Dankie Gawie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: HOE MEET JY WARN RINGE
My maggies Gawie! Het jy nou vir n slag weer lugtyd? Welkom terug jong!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: HOE MEET JY WARN RINGE
Daar is nie dalk iemand wat 'n stel hoë ringe wil verruil vir lae ringe nie.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: HOE MEET JY WARN RINGE
Daar is nie dalk iemand wat 'n stel hoë ringe wil verruil vir lae ringe nie.