Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Dagse Manne
Ek kort n bietjie hulp asb, het enigeen van julle dalk ervaring met "reduced loads) op n 308? Dalk iets met n lae grein koeel dalk 130gr, My meisiekind jag al van 5 af met haar Ruger American 7.62x39 met n stilmakertjie op en skiet die roertjie baie akkuraat, die probleem is egter dat die american nie die gladste aksie is nie en is soms gesukkel om oor te haal, sy is tans 8 jaar oud en het n ou Ruger tang safety lightweight aan die hande gekry wat nogals lekker sal werk tov sy gewig en lengte (20") lopie. Ek wil nie die poplap nou bang maak vir die terugskop nie dus soek ek werklik iets wat min byt maar effektief sal wees in bosveld toestande op tipiese wild soos varke en rooibokke.
Enige raad of leiding sal waardeur word. Ek het ook nog nooit n .308 gebruik nie so dit is hele nuwe arena vir my

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Ek dink nie dis nodig vir n nuwe roer nie. Stap/ry saam met haar en help haar oorhaal.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
125gr BT bo op iets soos S335
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3964
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
As 'n Ruger fan soos jy moet ek jou waarsku die lightweight skop baie "vir kaliber". Ek het al so .270 gebruik. Stuur maar eerder die geweer na my toeJAGTERSREG-JRM wrote: Fri Aug 19, 2022 12:10 pm Dagse Manne
Ek kort n bietjie hulp asb, het enigeen van julle dalk ervaring met "reduced loads) op n 308? Dalk iets met n lae grein koeel dalk 130gr, My meisiekind jag al van 5 af met haar Ruger American 7.62x39 met n stilmakertjie op en skiet die roertjie baie akkuraat, die probleem is egter dat die american nie die gladste aksie is nie en is soms gesukkel om oor te haal, sy is tans 8 jaar oud en het n ou Ruger tang safety lightweight aan die hande gekry wat nogals lekker sal werk tov sy gewig en lengte (20") lopie. Ek wil nie die poplap nou bang maak vir die terugskop nie dus soek ek werklik iets wat min byt maar effektief sal wees in bosveld toestande op tipiese wild soos varke en rooibokke.
Enige raad of leiding sal waardeur word. Ek het ook nog nooit n .308 gebruik nie so dit is hele nuwe arena vir my
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Jagtersreg, ek het op'n kol baie met reduced loads gespeel. Ek sal na my ladings gaan soek en later vanaand hier plaas.
Mooi loop
Mooi loop
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Maar dis so lekker om n nuwe roer te he. Die m77 met n houtkolfie is darm ma mooiDs J wrote: Fri Aug 19, 2022 1:29 pm Ek dink nie dis nodig vir n nuwe roer nie. Stap/ry saam met haar en help haar oorhaal.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
As 'n Ruger fan soos jy moet ek jou waarsku die lightweight skop baie "vir kaliber". Ek het al so .270 gebruik. Stuur maar eerder die geweer na my toe

[/quote]
Ja die oudjie het n knyp maar die setup is al te mooi, wou eintlik 350 Rem op die aksie bou met FS kolf en visiere maar nie lus vir al die gewag nie. Dit toe maar goed gedink dat poplap n ligte setup kry wat sy self kan dra. Die ooreenkoms is sy kan groter bokke as rooibokke skiet as sy self kan dra en by kan hou met loop.
Stuur na jou kant toe........ Klink soos iets wat ek ook kan kwyt raak
[/quote]
Ja die oudjie het n knyp maar die setup is al te mooi, wou eintlik 350 Rem op die aksie bou met FS kolf en visiere maar nie lus vir al die gewag nie. Dit toe maar goed gedink dat poplap n ligte setup kry wat sy self kan dra. Die ooreenkoms is sy kan groter bokke as rooibokke skiet as sy self kan dra en by kan hou met loop.
Stuur na jou kant toe........ Klink soos iets wat ek ook kan kwyt raak
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Dankie oom Koos ek sal dit hoog op prys stelKoos Barnard wrote: Fri Aug 19, 2022 2:56 pm Jagtersreg, ek het op'n kol baie met reduced loads gespeel. Ek sal na my ladings gaan soek en later vanaand hier plaas.
Mooi loop
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Hier is 'n verminderde lading met S335 wat naby aan die node is. Ek het Kappetijn se 125 Nosler aanbeveling gebruik. Daar is ook 'n Accubond in 125gr. Met 35gr behoort 'n paar skote genoegsaam te wees om die lading op die node te kry. Dop is ook nog redelik vol met die TPL van 69mm.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Daar is die waarheid nouJAGTERSREG-JRM wrote: Fri Aug 19, 2022 3:14 pm
Maar dis so lekker ... om n nuwe roer te he. Die m77 ... is darem maar mooi
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Hier is n lading of twee met 150gr koeëls. Vir ligter koeëls kan jy maar die lading so effens opwaarts aanpas.
20 tot 25gr IMR4227 1700 t 2000vps
27 tot 30gr S335 vir 1770 tot 1985vps (jy kan ook IMR 3031 hier gebruik).
21 tot 22gr MP300 (S265 of ekwivalent daarvan) vir 1820 tot 1901vps. Ek het hierdie lading gebruik op blesbokke en springbokke op kortafstand. Tot so 100m. Koeëls penetreer baie goed maar klink nie altyd mooi om nie. Meeste penetreer ten volle op springbok op dwarsskote. Ons het die springbokke en blesbokke in panne voorgelê in Noord-Kaap en dan geskiet.
20 tot 25gr IMR4227 1700 t 2000vps
27 tot 30gr S335 vir 1770 tot 1985vps (jy kan ook IMR 3031 hier gebruik).
21 tot 22gr MP300 (S265 of ekwivalent daarvan) vir 1820 tot 1901vps. Ek het hierdie lading gebruik op blesbokke en springbokke op kortafstand. Tot so 100m. Koeëls penetreer baie goed maar klink nie altyd mooi om nie. Meeste penetreer ten volle op springbok op dwarsskote. Ons het die springbokke en blesbokke in panne voorgelê in Noord-Kaap en dan geskiet.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Dagse
Dankie aan almal se terugvoer, dit word hoog op prys gesit. Sal die komponente begin bymekaar kry so terwyl ek vir die lisensie wag
Dankie aan almal se terugvoer, dit word hoog op prys gesit. Sal die komponente begin bymekaar kry so terwyl ek vir die lisensie wag
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Mini Lading op 308 vir meisiekind: Hulp benodig
Daardie lading met die 125BT dupliseer die van die 7,62x39. Behoort perfek te werk.