22-250 1:8 of 1:9 twist fabrieks geweer

Post Reply
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

22-250 1:8 of 1:9 twist fabrieks geweer

Post by shanenel »

Naand manne.Dra iemand kennis of daar rak gewere beskikbaar is in 22-250 met 1:8of1:9 twist.
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 22-250 1:8 of 1:9 twist fabrieks geweer

Post by SakoTrippel2 »

Savage VLP en Een of ander Sabatti Rover Tactical of iets... Maar albei is nogal skaars maar tog hier en daar beskikbaar.

Google Vertel Browning en Bergara maak ook 'n 1/9 22-250 hoe beskikbaar hulle is weet ek ook nie.

Daar was paar jaar gelede 'n fabrieks blaps by Howa wat hulle 1/9 224 cal dik lope wat vir die 223s bedoel was op die 22-250 produksie lyn op geëindig het... Droom kombinasie maar hulle staan vas hulle maak nie 'n 1/9 22-250 nie.. Of altans dit was die storie.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: 22-250 1:8 of 1:9 twist fabrieks geweer

Post by Heinds »

shanenel wrote:Naand manne.Dra iemand kennis of daar rak gewere beskikbaar is in 22-250 met 1:8of1:9 twist.
Daar was so paar maande terug n hele paar tikkas by verskeie geweer winkels beskikbaar met 1:8 twists. Ek glo hulle sal weer inkom.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 22-250 1:8 of 1:9 twist fabrieks geweer

Post by Arnold »

Heinds wrote: Tue Jul 26, 2022 7:11 am
shanenel wrote:Naand manne.Dra iemand kennis of daar rak gewere beskikbaar is in 22-250 met 1:8of1:9 twist.
Daar was so paar maande terug n hele paar tikkas by verskeie geweer winkels beskikbaar met 1:8 twists. Ek glo hulle sal weer inkom.
Dit was hier in Maart so van die kleiner winkels mag dalk nog voorraad op die rak he. Baie nice kombinasie!
Henlo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm

Re: 22-250 1:8 of 1:9 twist fabrieks geweer

Post by Henlo »

Ek weet van n tikka, sal jou pm
Te veel gunne en te min geld
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: 22-250 1:8 of 1:9 twist fabrieks geweer

Post by Jacques.308 »

SakoTrippel2 wrote:Savage VLP en Een of ander Sabatti Rover Tactical of iets... Maar albei is nogal skaars maar tog hier en daar beskikbaar.

Google Vertel Browning en Bergara maak ook 'n 1/9 22-250 hoe beskikbaar hulle is weet ek ook nie.

Daar was paar jaar gelede 'n fabrieks blaps by Howa wat hulle 1/9 224 cal dik lope wat vir die 223s bedoel was op die 22-250 produksie lyn op geëindig het... Droom kombinasie maar hulle staan vas hulle maak nie 'n 1/9 22-250 nie.. Of altans dit was die storie.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Ja ou Frans man en dit was die beste wapen in my kluis, daai blaps van Howa

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Post Reply