Goeiemôre Jaracal,
My bakkiegeweer-projek vorder met babatreëtjies. Die prototipe kolf is darem al rof uitgesny en n paar ander planne gemaak.
Groot vraag vir die dag: is dit nodig om n ander kruit te laai as die loop korter is?
Die SMLE se loop is standaard 25" lank, en die skuts laai hom gewoonlik S341 of S335, of te minste iets in daardie klas.
Ek beplan om die loop 18" te maak, of dalk selfs 16". Sal S321 beter werk om te verhoed dat n deel van die kruit ongebrand uitgeskiet word?
Korter loop - kruit verander?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Korter loop - kruit verander?
S321 brand stadiger as S335. Ek sal loer wat se effek dit dalk mag hê.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Korter loop - kruit verander?
Node 7 is waar 'n 16 duim loop veilig sal werk en onder is spoed, druk en verbrandings persentasie om tussen S321 en S335 te kies.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
