N vriend van mybis oorlede en hier by my staan noh 50 doppe en n boksie punte met 69 pitte as ek reg onthou. Indien iemand belangstel kan hy dit kry, dit sal gaaf wees as die persoon net die posgeld dek. Stuur pm met nommer dan stuur ek fotos.
Die punte is 60gn Balistic Tips
222 AI en 60gn punte
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 222 AI en 60gn punte
Hi Kallie, bring die koeels vir my saam XSSSA toe asb. Die doppe kan ek nie gebruik nie.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: 222 AI en 60gn punte
Pakkie is geneem.
Dankie
Dankie
