Help asb met die data soos per die fotos aangeheg.
Ek het 'n ladder gaan skiet ongelukkig kon ek net op 100m skiet maar ek glo die spoed is seker meer belangrik op die stadium.
Aangeheg is die data van die wapen die spoed wat behaal is asook 'n foto van die teiken.
Ek het imr 4350 gebruik en in .4 inkrimente op gelaai.
Dit wil lyk of die regte lading hier rondom 56gr - 56.4gr kan wees maar ek hoor graag.
Dankie byvoorbaat.
Maartin




Sent from my SM-G780G using Tapatalk
