Sako 270 spoed

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Bulvegter
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm

Sako 270 spoed

Post by Bulvegter »

'n Vriend van my het vir hom Hornady ELD X 145 g punte gekoop.
Ek wil graag weet teen watter spoed iemand die beste groeperings kry?
Groete
Gene.
Post Reply