Môre.
OPGESNYDE SLAGDING
Ek benodig A2/2-tand skaap of swaar lam opgesny, verpak vir braai en vir OPTEL Saterdagoggend 25 Junie.
Enige verwysing na ‘n goeie/betroubare slaghuis op Middelburg Kaap of Graaff-Reinet.
My reisplan is vanaf Philipstown na Pearston via Middelburg en Graaff-Reinet.
Plaas hier of PM my asb.
Dankie, waardeer.
Beste.
Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Iemand?
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Hi Lategan, Ek het laasjaar oppad see toe Graaf Reinet en area bietjie besoek vir 3 dae. Mense op die plaas waar ons gebly het Merino Slagtery aanbeveel vir ons. Hul is in hoofstraat.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Baie dankie, bel hulle oggend eerste ding.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Daar is nog n slaghuis in daardie hoofstraat kan nou nie die naam onthou hy is bietjie kleiner as merino. Sy biltong is vir my beter. Weet nie van die skaap.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Hierdie mense op Middelburg, Oos-Kaap sal jou ook kan help met BAIE goeie skaapvleis:
Karoo Padstal - 076 824-6650
Meintjiesstraat 57
Dis die hoofstraat.
Karoo Padstal - 076 824-6650
Meintjiesstraat 57
Dis die hoofstraat.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Dankie, ken hulle toevallig, Schoombee padstal. Geenwin270 wrote: Tue Jun 21, 2022 7:41 am Hierdie mense op Middelburg, Oos-Kaap sal jou ook kan help met BAIE goeie skaapvleis:
Karoo Padstal - 076 824-6650
Meintjiesstraat 57
Dis die hoofstraat.
2-tand of swaar lam die week nie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Dankie almal se insette.
Ek tel Saterdag by Merino in Graaff-R op.
Nou vir die groot gryses.
Beste.
Ek tel Saterdag by Merino in Graaff-R op.
Nou vir die groot gryses.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet
Na week se Karooskaap eet, of smul na dag se jag.saswart wrote: Mon Jun 20, 2022 3:33 pm Hi Lategan, Ek het laasjaar oppad see toe Graaf Reinet en area bietjie besoek vir 3 dae. Mense op die plaas waar ons gebly het Merino Slagtery aanbeveel vir ons. Hul is in hoofstraat.
Hulle diens en Karoo 2-tand was uit die boeke uit. Prys boonop aan die onderkant van spektrum.
Enige dag weer.
Dankie Saswart.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 