Redding bushing

Post Reply
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Redding bushing

Post by Joe13 »

Hi julle, ek toets 'n redding bushing die maar hy maak so klein ring bo die shouer, is dit normaal?
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Redding bushing

Post by jdpretorius »

Dit klink normaal, maar sit dalk n foto op dan kan die manne jou dalk makliker raad gee.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Redding bushing

Post by ruaanb »

Maw wat jy sê is dat dit nie tot teen die skouer size nie. Dit is normaal sovêr ek weet.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Redding bushing

Post by joe rocket »

Redding bushing die size nie tot op die skouer nie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Redding bushing

Post by Joe13 »

Ek sal n foto vat dankie julle. Lyk of hy, omdat hy size die oortollige brass skouer se kant toe druk. Dan maak hy so klein tube.

Is dit die moeite werd om die nek so te size? Dink die nek gaan nou bietjie harder werk ook?

Ek soek nog n ander foto maar die verduidelik wat ek bedoel.

Image


Edit: Ander kêrel se foto

Image
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Redding bushing

Post by Capt. Yoda »

Het jy daai nekke geskil?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Redding bushing

Post by Joe13 »

Nee nog nie, direk van anneal masjien, case lube na die DIE toe.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Redding bushing

Post by Capt. Yoda »

Hoeveel size jy die nek af? Wat is die dop se nek se OD na hy geskiet is en wats jou Bushing size?

As jy nie nekke gaan skil nie sou ek die Bushing los en n standaard FL die gebruik. JY druk nou n komp brass onder toe met daai bushing en dit is hoekom jy die donut/rif/verdukking kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Redding bushing

Post by LUAN »

As ek reg onthou kan jy daardie Die stel hoeveel van die nek gesize word deur hom in of uit te skroef bo. Party ouens size net so 3/4 van die nek en los die onderste dukker deel met die idee dat dit help met die belyning van die rondte in die kamer omdat dit nog die grootte is van toe hy gevuur was.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Redding bushing

Post by joe rocket »

Capt. Oblivious wrote: Tue Jun 28, 2022 11:05 am Het jy daai nekke geskil?

My doppe is geskil bushing het 2 thou neck tention die probleem is daai stuk van die matrys se dikte waarop die bushing le wat verhoed dat jy die hele nek kan size. Daar bly altyd n ring so 1.5mm van die skouer af.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Redding bushing

Post by Joe13 »

Dankie almal, ek het vermoed dit sal dit wees, voel of die DIE my doppe baie harder werk as die Lee, met of sonder die bushing.

Cappy, eks so 2 thou van n gelaaide rondte, as ek nou mooi gemeet het.

Ek wil net nie my doppe opvoeter nie.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Redding bushing

Post by Diesel Dog »

Het jy die expander uitgehaal en gebruik jy net die bushing? Die moer wat expander stem verstel moet weer bo op die bushing gesit word anders kan die bushing nie tot sy maximum diepte size nie.

DD
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Redding bushing

Post by Joe13 »

Yes daai expander is uit, maak nie vir my sin om hom in te hou as jy bushing gebruik nie. Die moer van die expander is bo op my bushing ja.

As ek daai expander gebruik en nie die bushing nie neek my koeel ini dop in.....
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Redding bushing

Post by jdpretorius »

Soos die manne sê, as jy nie nekke skil nie mors jy jou tyd met n bushing die.

Raad van oom Marius, waarteen ek aanvanklik geskop het, is n Lee Collet Die. Die werk goed as jy nie nekke skil nie.
Ek de-prime met die Lee Collet want dan werk n ou nekke nog minder met die busging, as n finale stap

0.001" neck tension is dalk al genoeg

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply