Watse klein kaliber?
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Dis reg Dawie ek beweeg al hoe meer na die 223 toe.. Ek hoor net goed van hom
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Watse klein kaliber?
Ek stem Dawie, 'n .223 met 60gr punte is 'n moordwapen. Ek dink ek gan self in die toekoms my .22-250 smous en vir my 'n .223 kry. Sal maar nog bietjie vasbyt vir eers. Alwyn jy sal nie 'n fout maak met die .223 nie, ek sal nie vir die .22-250 gaan nie, dis 'n skitterende kaliber maar ek het te veel met myne gesukkel, maar dis net my opinie en baie ander ouens is weer baie gelukkig met hulle 22-250's. Die 204 lyk na net so 'n heerlike kalibertjie, my mond water vir een van hulle ook.
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Lourens, wat my afskrik van die 22-250 is sy aansienlikke korter loop leeftyd as die 223.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Watse klein kaliber?
Alwyn,
Sy loopleeftyd is defnitief korter as die .223 en die 204 sin. Hy het 'n reputasie om 'n loop te brand. 'n Ander ding is dat hy bekend is vir die lekker doughnuts wat hy in die doppe se neke vorm na so paar skote. Die brass wat so vloei (die dop se nek word langer) is net so 'n pyn in die g@t as ek hom herlaai. Ek gaan later vir my 'n .223 koop om hom te vervang, sal dan heel waarskynlik sy kort aksie gebruik om vir my iets anders te bou. Ekt 'n lekker 308 projek ingedagte. Sy aksie is selfs geskik vir daai lieflike 325WSM waaroor ons al geses het..... Maar ek het reeds 'n .338 so dis sinneloos. My ander probleem met my .22-250 is dat hy 'n 1 in 14" twist loop op het. Ruger maak uitstekende wapens en dis my gunsteling, maar ek weet nie wat het hulle besiel om so 'n stadige groef loop op te sit nie. Ek kan beswaarlik swaarder as 50gr punte deur hom skiet. Dit werk doodeenvoudig net nie vir my nie. Ek hou van lang en swaar punte.
As jy gaan vir die .223 kyk veral na die Savage, Safari and Outdoor se prys is goed en daar is van Savage se modelle wat in .223 uitkom met 1 in 9" twist, plus dis 'n onsettend akkurate geweer! Ek is ook mal oor die Howa's en die prys is reg. Ek dink daai is uitstekende waarde vir geld. Ek het pas vir my 'n 375 Ruger in 'n Howa gekoop, kannie wag dat daai lisensie moet kom nie.
Ek ken heelwat ouens wat .223's skiet en daai ouens is baie in hul skik met die kaliber. Plus daar is hordes fabrieks ammunisie vir hom beskikbaar. Jy sal nie 'n fout maak met hom nie.

Ek dink ons het dan al na die selfde savage gekyk. Hy gaan vir R11k?
Baie netjiese geweer!
Groete
Ek dink ons het dan al na die selfde savage gekyk. Hy gaan vir R11k?
Baie netjiese geweer!
Groete
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Watse klein kaliber?
Inderdaad Alwyn, R11K, dis net hy daai!! Pragtige roer!! Hy sal 'n jakkie en 'n paar ander goed lekker pak gee!

Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Ja daai savage is darem bitter mooi afgewerk, ek was van plan om die howa te koop maar nou dat ek hom gesien het moet ek nog bietjie spaar.!
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Watse klein kaliber?
Rooijakkals
Jy moet daai 60gr punte n bietjie op jou 222-50 probeer. Ek het met my 222-50 daai 60gr punte geskiet en hulle werk soos n bom. Vie interisantheid<het ek my vorige 223 loop getel en daar is tussen 22000 en 24000 duisend 60gr punte deur hom ,maar ek moet se ek het my kamer 3 keer laat terug sny.Elke keer het ek dit gedoen sodra my "laans" so+- 6mm ver weg was.
Groete
Dawie

As ek jou sien gaan jy val
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Watse klein kaliber?
Ek het vrydag safari toe gebel vir n 224 loop, lizette het vir my gese hulle het n krieger 204 loop in stock, ek het seker gemaak dit is nie n 224 nie, nee dis n 204! Dalk net die wa vir pa. Hulle kan dit na Pretoria winkel oorplaas as jy hier woon.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
SMK
Ek studeer nog op stellenbosch toevalig. Die kenners op die forum het gese ek moet maar vir eers wag met die 204. Die ammunisie is nog nie so gewild in die land nie (ek herlaai nie)..
Vir interresantheid, hoeveel was daai loop?

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watse klein kaliber?
Koop n .223, jy sal nie spyt wees nie.
-
hannesfouche
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Dec 22, 2009 8:55 am
Re: Watse klein kaliber?
Vergeet die 204,hy kwes lelik op lyf skote,het n klient gehad wat met een gejag het,nog nooit so baie agter kwes bokke aangeloop nie,kry nie goeie penetrasie nie,al was skoot plasing goed.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watse klein kaliber?
Watse koeels het hy gebruik, en watse spesies is geskiet met hom?hannesfouche wrote: Vergeet die 204,hy kwes lelik op lyf skote,het n klient gehad wat met een gejag het,nog nooit so baie agter kwes bokke aangeloop nie,kry nie goeie penetrasie nie,al was skoot plasing goed.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse klein kaliber?
Hannes
Soos Geno se watse koels, grein en dan die spesies wat met die geweer geskiet is.
Blok
Soos Geno se watse koels, grein en dan die spesies wat met die geweer geskiet is.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: Watse klein kaliber?
ek stem saam sal maar vir 223 gaan keuse 1 , 22- 250 keuse 2 , sodra jy na snaakse kalibers gaan , sukkel jy altyd jou stert af met komponente , jammer meneer eers oor 3 maande weer tipe van ding
, ek koop ook sommer so 1000 + punte en primers op ? slag sodat ek weet ek het altyd backup , jy het nou net lading uitgewerk en alles loop reg dan kry jy nie dieselfe punte of primers nie ,
dit is genoeg om enige mens wat hou van lood gooi mal te maak
dit is genoeg om enige mens wat hou van lood gooi mal te maak
-
Plant
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm
Re: Watse klein kaliber?
Ek sit in dieselfde penarie, na wat ek als gelees het van die .204 was ek baie opgewonde maar julle manne se comments maak sin.
Ek aan die anderkant soek ietsie klein en vinnig, ek het nie 'n .22 in my arsenaal nie, en dink die .204 sal die waaiersterte en dalk die odd jakkie of 2 lelik en teen 'n goeie prys pak gee.
So, sal die .223 nie dalk bietjie overkill wees vir my nie.
PS. Ek het 'n 30lag, en hy skiet enige iets.

- tobie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm
Re: Watse klein kaliber?
o kool.ek het die 22-250 gekoop.die meeste manne in ons jag klup skiet met hulle.55gr v-maxs punte. niemand hier kla oor die lope nie.ek dink ek gaan hom maar n try gee,sal net betyds n 223 moet aanskaf

Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Watse klein kaliber?
Tobie
Gaan loer bietjie die groeperings wat ek met my 22-250 geskiet het! Dis by trofee-papierbokke! Ek skiet 55gr Sierra of 50gr V-max. Vir een of ander rede hou my roer nie van die 53gr V-max'e nie...
Groetnis
POnkie

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watse klein kaliber?
Ponkie, ek dink jou twist is te stadig ...
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Ek vermoed die selfde met my 243.. Hy groepeer nie lekker met 100gr nie.. as ek dies kry gaan ek verseker ligter gaan!
Groete
Groete