Verstreke vuurwapenlisensies
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Verstreke vuurwapenlisensies
Hofuitspraak deur Konstitusionele Hof wat ten gunste van ADT is. Mense met lisensies wat verstryk het kan nou weer aansoek doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 302
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Verstreke vuurwapenlisensies
Goeie nuus
Enige verwysings skakels?
Enige verwysings skakels?
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Verstreke vuurwapenlisensies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Verstreke vuurwapenlisensies
Is darem n sirkus die
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
lalvisser2
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Jul 23, 2015 5:22 pm
Re: Verstreke vuurwapenlisensies
Wil net iets hier op forum noem. 5 van my lisensies het verval laasjaar in Junie. Ekt die nodige dokumentasie betyds en reg ingegee. Nou amper n jaar later doen ek weer navraag. Net om te hoor my competancy het nou verval. Ek moet dit eers hernu voordat my vervalde vuurwapens weer gelisensieer gaan word. Net by sè....ekt nog ander lisensies wat eers later verval. Ek was altyd ingelig dat solank daar wettige lisensies is jou competancy aangaan. Maar dis blykbaar nie meer die geval nie.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Verstreke vuurwapenlisensies
My DFO het ook die week my so ingelig toe ek n lisensie hernuwing ingedien het. Eks nog 4 maande weg van beide my lisensie en bevoegdheid se verval af. Die wet se dalk een ding maar hulle pas dit defnitief nie so toe nie. Maar dit wissel ook maar van DFO tot DFO.lalvisser2 wrote:Wil net iets hier op forum noem. 5 van my lisensies het verval laasjaar in Junie. Ekt die nodige dokumentasie betyds en reg ingegee. Nou amper n jaar later doen ek weer navraag. Net om te hoor my competancy het nou verval. Ek moet dit eers hernu voordat my vervalde vuurwapens weer gelisensieer gaan word. Net by sè....ekt nog ander lisensies wat eers later verval. Ek was altyd ingelig dat solank daar wettige lisensies is jou competancy aangaan. Maar dis blykbaar nie meer die geval nie.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Verstreke vuurwapenlisensies
Verplig die (aangepaste) wetgewing dat wapens waarvan die lisensies verval het, wel deur SAPS gestoor moet word of kan eienaar daarvan dit steeds agter sy/haar eie slot en grendel hou?
Last edited by win270 on Sun May 29, 2022 12:54 pm, edited 1 time in total.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Verstreke vuurwapenlisensies
Bevoegdheid moet ook deesdae hernu word. Ek moes dit ook doen. Ek het Mei 2021 gedoen saam met 2 vuurwapen hernuwings. Hulle doen vuurwapen hernuwings nadat bevoegdheid hernu is. Ek het darem my hernude bevoegdheid nou gekry, maar wag nou vir die ander.
Oor die hofuitspraak, wat my pla is dat in die uitspraak gesê word net van bewaring by die polisie. Maar dit gaan chaos wees.
Oor die hofuitspraak, wat my pla is dat in die uitspraak gesê word net van bewaring by die polisie. Maar dit gaan chaos wees.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.